St. Francisbaai Akkommodasie by Tradewinds | LekkeSlaap
+16

Tradewinds

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovemore-singel 19, St Francisbaai , 1234, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Tradewinds is 'n selfsorgvakansiehuis in St Francisbaai. Die huis is naby die strand, branderplankryplekke en winkels.

Dié grasdak-dubbelverdieping het slaapplek vir 13 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het 3 enkelbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die vierde kamer is die kinderkamer en het 6 enkelbeddens. Die tweede, derde en vierde kamer deel 2 badkamers wat elk 'n stort het.

Die goed-toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, en ander kookgerei. Die leefarea langsaan het 'n TV vir mediavermaak en lei na 'n onderdak veranda met stoepmeubels en gasbraaigeriewe.

Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Die eiendom is ook ongeveer 20 tot 25 km vanaf Jeffreysbaai en 117 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Tradewinds sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lovemore-singel 19, St Francisbaai , 1234, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovemore-singel 19, St Francisbaai , 1234, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0VfxeOy6fJACRLw36xIBRz66ot8cHFMlZVMMbTqpwuAoJpApuT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 13) 19 Lovemore Crescent St Francis Bay 1234 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.169844424673 24.831458703635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za