10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Arum Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tranquil Beach House is 'n losstaande selfsorghuis en kothuis, geleë in Nature's Valley, omring deur die Tsitsikamma Kus Nasionale Park, en weggesteek in 'n inheemse woud. Die huis is 1 minuut stap vanaf Nature's Valley se ongerepte strand en rustige strandmeer. 'n Ideale basis vir jou tuinroete-avontuur saam met familie of vriende.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eet- en leefarea.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Die vierde en vyfde slaapkamers is in 'n aparte kothuis buite die huis geleë. Die vierde slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer bevat 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n volledige badkamer. Al die beddens is opgemaak met wit katoenlinne.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof en elektriese oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n skottelgoedwasser en mikrogolfoond in. Die eetarea bevat 'n hout-eetkamertafel en stoele. Die knus sitkamer maak oop na 'n onderdak-patio met buitemeubels, sitplek en ketelbraaigeriewe. Die huis het 'n omheinde voortuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Denny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 20 Arum Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquil Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Arum Street, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang