LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquil Guest House | LekkeSlaap
+13

Tranquil Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Tranquil Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brendon V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige aand sonder probleme.

Met aankoms was ons vriendelik gegroet en vinnig gehelp. Baie behulpsaam gewees.

Schulita K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schulita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Hulle het regtig moeite gedoen omdat ek moes optree en vroeër inklok om reg te maak. Kamers is baie ruim, almal so vriendelik. En mens voel regtig baie welkom. Kamer 4 was die mooiste kamer!

Jan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelike en gasvrye ontvangs deur die personeel, die kamer was baie ruim en skoon.

Mari B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B
Saam met vriende

Pragtige plek!

Verblyf was vyf ster! Baie netjies en skoon! Diens baie goed! Ontbyt was uitstekend!

Jacoba W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Klas 1977 van Dundee Hoërskool het hulle 40 jarige reünie gehou. Ons was 4 pare wat daar ingeboek het. Ons het elke oggend heerlik saam gekuier om die ontbyttafel aan 'n heerlike stewige ontbyt. Die diens is puik. Die tuine pragtig. Die kamers ruim, netjies en skoon. Dit is ook in 'n stil area geleë. Kan hulle sterk aanbeveel.

Riaan S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gemaklik en sentraal geleë.

Tranquil gastehuis is ideaal geleë vir dag uitstappies na geskiedkundige veldslae (Talana, Rorks drift en Islandwana). Gastehuis is netjies, stil en veilig met veilige parkering. Kamer (Nommer 4) ruim met goeie WiFi konneksie. Ontbyt standaard opsies (eier, spek, roosterbrood), groot porsies. Restaurante in die area baie beperk, meestal wegneemetes, kamer het wel eetgerei, mikrogolf en yskassie wat die gebruik van wegneemetes vergemaklik.

Laurence N - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n aangename ondervinding.

Ons sal beslis Tranquil Gastehuis aanbeveel. Die sterre vertel alles van die verblyf sowel as van die mense van die gastehuis. Puik!

Andre N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en bekostigbaar.

Baie goeie vriendelike diens. Groot ontbyt ingesluit. Ek sal dit aanbeveel.

Ronelle V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Baie rustig en netjiese ligging.

Baie vriendelike diens en netjiese kamers.

E S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
E S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre.

Christelle K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Besigheidsreis

Een groot plesier!

Tranquil Guest House was 'n aangename verrassing na 'n baie lang rit en uitputtende dag! Stephan is 'n absolute aanwins vir die gastehuis, hy het ons op die hande gedra en sy maniere is uitmuntend! Ons hoop dat ons werk ons weer daar verby neem, ons kom kuier graag weer.

Leon M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle verblyf is puik!

Die ontvangs deur Cenel was uitstekend! Ons het regtig ons tydjie daar baie baie geniet. Die ontbyt was ook onverbeterlik. Sal beslis weer kom kuier. Het Tranquil aanbeveel vir ons vriende wat Desember op vakansie gaan. Julle hoef niks te verander of verbeter nie.

Mercia K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia K
Enkelreisiger

Pragtige plekkie!

Sien die sterre hieronder.

Impi B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Impi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Marilè N - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilè N
Gesin met klein kinders

Ons het lekker oorgebly en die ontbyt is heerlik!

Die kamer was smaaklik gemeubileer en die bed lekker warm toe ons daar aankom. Ons was vriendelik onvang (22:00 die aand!) en het heerlik geslaap. Dit was werklik die moeite werd om hier oor te stop.

Don J - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Don J
Besigheidsreis

Good

A good en-suite, attractive and comfortable.

Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 11c, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3ODA5MDM1LWI3OTUtNDNkOC05NzdkLWEzMzhmNWE5NjhjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R570  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 11c Union Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -28.156307 30.235451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!