LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquil Guest House | LekkeSlaap
+13

Tranquil Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaardkamer
Slegs verblyf
Kamer 8 met 2 enkelbeddens
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 5 betaal R100.
Kinders tussen 6 en 12 betaal R100.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi van R110 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kamers sal slegs bespreek word met ontvangs van 'n 50% deposito, of die voorwaardes hieronder. Alle besprekings is onderhewig aan ons kansellasiebeleid, met die volgende persentasie van die deposito wat verbeur sal word sou die bespreking gekanselleer word.
Kansellasie van bespreking 0-7 dae voor die inklokdatum, sal 100% van die deposito verbeur word.
Kansellasie van die bespreking 7-14 dae voor die inklokdatum, sal 75% van die deposito verbeur.
Kansellasie van die bespreking 14-21 dae voor die inklokdatum, sal 50% van die deposito verbeur.
Kansellasie van die bespreking 21+ dae voor die inklokdatum, sal 50% van die deposito verbeur.
Indien geen deposito betaal is nie, sal die gas verantwoordelik wees vir die betaling van 'n kansellasiefooi, die waarde waarvan bepaal sal word op dieselfde wyse as die verbeurde deposito soos hierbo uiteengesit.

Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 11c, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3ODA5MDM1LWI3OTUtNDNkOC05NzdkLWEzMzhmNWE5NjhjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R570  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 11c Union Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -28.156307 30.235451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!