Queenstown Akkommodasie by Tranquil House B&B @ 10 Berry Street | LekkeSlaap
+17

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-straat 10, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R570 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street bied B&B-verblyf in Queenstown. Die gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë.

Akkommodasie by Tranquil House B&B @ 10 Berry Street beskik oor 2 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en 'n en suite-stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n werkstasie.

'n Kontinentale of Engelse ontbyt word in die eetarea voorgesit en aandete kan ook daar teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ook 'n kragopwekker en parkeerplek van die straat af. Die eiendom is naby die middedorp met winkels, restaurante en die Queens Casino.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Tranquil House B&B @ 10 Berry Street
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Berry-straat 10, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tranquil House B&B @ 10 Berry Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Queenstown Oos-Kaap
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-straat 10, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhs5CRhpG59myGD1LQLKnFi1xFt0ZHOIozOVo3hZYNoTMkvJwS3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R570  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 10 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.889397 26.875038
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za