+17
B&B in Queenstown

Tranquil House B&B @ 10 Berry Street

Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombuis en 'n en suite-stort. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n werkstasie in elke kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Voorwaardes/Notas:
- Rook is verbode in al die kamers. Daar is aangewese areas om te rook buite.
- Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 bedien.
- Inkloktyd is tussen 14:00 en 22:00.
- Uitkloktyd is nie later as 10:00 nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Ontbyt is teen 'n addisionele R110 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

10 Berry Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhs5CRhpG59myGD1LQLKnFi1xFt0ZHOIozOVo3hZYNoTMkvJwS3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 10 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.889397 26.875038
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang