Tranquil Tokai
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thatch-keeromstraat 2, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendom is naby die Constantia-wynroete, die Blue Route-winkelsentrum en die Tokai-woud geleë. Ook 3 km vanaf die Amerikaanse Ambassade.
Die gaste-suite word via 'n mooi paadjie bereik. Dié suite beskik oor 'n dubbelslaapkamer met 'n losstaande waaier, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte, gerieflike leefarea met 'n TV en DStv. Die suite is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en broodrooster. Gaste kan gerus die binnehof-area met die tafel, stoele en sambreel gebruik. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is ook WiFi. 'n Kontinentale ontbyt kan op aanvraag bedien word.
Daar is verskeie lekker restaurante in die omgewing soos die Buitenverwachting Restaurant, Jakes en Constantia Glen. Muizenberg-strand is net 15 minute vanaf Tranquil Tokai geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Tranquil Tokai sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Thatch-keeromstraat 2, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquil Tokai het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tokai Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thatch-keeromstraat 2, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18