Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tokai

4.4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Tokai van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Tokai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tokai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tokai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tokai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tokai Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tokai

Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendom is naby die Constantia-wynroete, Steenberg- en Westlake-gholfbaan, die Blue Route-winkelsentrum en die Tokai...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 526
R2 645
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tokai

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel vorm van Tafelberg. Dié voorstad grens aan Steenberg en Kirstenhof aan die suide en Bergvliet aan di...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R2 116
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tokai

2 on Lismore is 'n luukse gastehuis met 8 stylvolle en suite-kamers en kontemporêre selfsorgkothuise in die groen woonbuurt Tokai in Kaapstad. Verblyf bestaan uit kamers, suites en kothuise wat elk verskillende ge...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tokai

Elephants Eye Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf in die lowerryke voorstad van Kaapstad, Tokai. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Konsulaat Generaal van die Verenigde State, restaurante en ’n winkel...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tokai

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Windsor House is in Tokai, Kaapstad, in die hartjie van die Constantia wynvallei. Dié area is bekend onder internasionale en plaaslike toeriste. Verblyf word in 3 suites gebied, naamlik die Constantiaberg -suite,...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dreyersdal, Wes-Kaap

Driftwood 2 Self-catering Cottage is 'n oulike selfsorg-tuinkothuis op die gashere se perseel, maar met sy eie ingang. Dis in Tokai en bied gerieflike toegang tot Kaapstad se suidelike skiereiland. Die kothuis is m...

Vanaf
R5 885
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Tokai akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]