Tranquilhazy
Beskrywing
Dié eenheid is apart van die gastehuis en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sitarea en TV met toegang tot DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs op 'n kamer-basis vertoon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n TV-kamer met DStv wat gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs op 'n kamer-basis vertoon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is apart van die gastehuis en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n sitarea en TV met toegang tot DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe word slegs op 'n kamer-basis vertoon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
163 Springbok Street, Numbi Park, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang