LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tranquility Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+87

Tranquility Bed & Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels-laan 130, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tranquility B&B is 'n paradys vir avonturiers, versteek in die hartjie van Tsitsikamma in Nature's Valley op die Tuinroete. Ons ligging bring die romantiese kant uit in almal. Omring deur die ongerepte strand, en die bos wat wink vir wittebroodspaartjies en vakansiegangers, met wandelpaadjies om al die verborge hoekies en gaatjies te ontdek.

Al die kamers het en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, losstaande waaiers en skadubome. Econo muurverwarmers word voorsien vir koue nagte en al die kamers het sekere DStv-kanale. Elke kamer het 'n yskassie en 'n ingeslote dek. Die lodge is van hout en resoneer mooi met die natuurlike bos in Nature's Valley. Ons spog met 'n welige tuin wat jou laat voel of jy regtig verskans is van die wêreld rondom jou.

Om jou ervaring van die natuur nog beter te maak, bied Tranquility B&B gratis kajaks om mee te gaan roei op die Groot River se strandmeer. Vir adrenalienvrate bied ons 'n gratis “Bridge Walking Tour" op die Bloukransbrug, die tuiste van die wêreld se hoogste reksprong. Daar is ook unieke afslagtariewe, of gratis opsies op plaaslike toerisme-aantreklikhede vir Tranquility B&B se gaste beskikbaar.

Ons tuin huisves 'n heerlike klein swembad. Gaan op 'n piekniek op die strand tydens sonsondergang en geniet die asemrowende sterrehemel.

Dis geleë aan die einde van die beroemde Otter-wandelpad, maak dit die perfekte voor en na kuier vir jou wandeling. Neem asseblief kennis dat ons nie aandete bedien nie, maar daar is 'n restaurant en kroeg langsaan ons en verskeie ander opsies in die omgewing beskikbaar. Kontak ons gerus vir meer inligting.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Tranquility Bed & Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • St Michaels-laan 130, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Michaels-laan 130, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89bcbc607479dafdf3d7ad5782d1a4c98e2b544e5091c0f0a968de2f5de5ef19cdf2a3069af7b0f39cc2c1c08bf68dbdb9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 130 St Michaels Avenue Natures Valley 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.984354832046 23.547724485397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!