Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquility Ukuthula Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoekweg 1140, Ntabamoya Wildreservaat, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquility Ukuthula Self Catering is 'n pragtige vakansiehuis in die Ntabamoya Wildreservaat in die sentrale Drakensberge tussen Champagne Valley en Cathedral Peak. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie natuurreservaat met 'n oorvloed voëllewe en wild in die natuurlike akasia-landskap spog.

Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bad in die kamer en 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en en suite-badkamer met' n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 3 gemaklike kampbeddens vir kinders op versoek. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ysmasjien, menger, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien met wasgoedlyne in die binnehof. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Verder is daar ook 'n kaggel, gratis WiFi, legkaarte en leesboeke.

Buite is daar 'n lieflike voorstoep met 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n kouewater-Jacuzzi. Daar is ook 'n boma en 'n gemeenskaplike swembad. Hierdie reservaat bied pragtige piekniekplekke, lieflike wandelpaaie en gee gaste die geleentheid om 'n verskeidenheid bokke, kameelperde, sebras, blouwildebeeste, elande en vlakvarke te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Tranquility Ukuthula Self Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tranquility Ukuthula Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 2

Ligging

  • Mooihoekweg 1140, Ntabamoya Wildreservaat, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tranquility Ukuthula Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoekweg 1140, Ntabamoya Wildreservaat, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a93be26135b030121d73de1a26484ef2611c183a01f3b140cf8ae9aa7cb08f9cc7a2c90b50218d0a5635c24891953b8fbb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1140 Mooihoek Road Ntabamoya Game Reserve 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.871920339045 29.449133519919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem