Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Marlothpark

Tranquillity Holiday Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Riaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Excellent. Excellent place for big groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ongelooflik, onvergeetlik beste rus en gasvryheid van die opsigter. Ons was baie tevrede met die plekkie. Net die toilet in die een huisie was stukkend en het die riool gelekt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Amazing place and had a good quality time with friends. This is really a hidden gem in the bush. Lots to do in Marloth Park itself. Beautiful setting for large groups going away together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina R
Kort verblyf
4.2
Nov 2025

Lieflike eenheid maar moet aandag kry. Op die oog af was alles baie mooi en versorg. Daar is wel areas wat ernstig aandag nodig het. Die kombuis wasbak het gelek, die mop is 'n baie dun yl spagetti mop en kan vir seker aan die higiene dink om dit te gebruik, besems swak, 20 liter skropemmer se handvatsel het gebroke toe ons dit optel, skottelgoedwasser se boonste rak is onveilig, die water wat van die skottelgoedrak afloop beskadig die duur houtblad, die 2 snybroodrooster (vir 18 mense?) is onvoldoende! Geen inventarislis nie. Verskeie items is al so bygevoeg dat dit nie meer die kwaliteit of standaarde handhaaf nie. Die beddens is knopperig en party al hol geslaap, en veroorsaak baie ongemak. Om die na 'n braai te blus, maar geen water of emmers by die boma nie (uiters onveilig). Die diensagent is ook nie bewus van al die foute nie en wanneer hy dit moet herstel, bring hy dit nie terug nie. 24 uur gewag vir 'n tweede yskas wat ook nie gewerk het nie. Ek het ook vakansie-eiendomme gehad op die kus en weet dat die diensagent, skoonmaker of persoon wat dit bestuur, jou bates moet oppas om te verseker dat jou kliënte gemaklik en tevrede is, sowel as om jou, die eienaar se bates en verhuuring vorentoe die beste sal lewer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Suzette R
Kort verblyf
3.0
Jan 2025

Met min geld kan daar herstelwerk gedoen word. Daarna sal dit fantasties wees. Die huis en houtkamers was baie netjies. Die stort in die groot houteenheid werk nie. Die straal spuit buitentoe uit. My pa wat 83 jaar oud is, het in die huis probeer stort en gegly. Hy het baie seergemaak. By Pep kan julle 'non-slip' strips koop om in die bad te sit. Dit is baie onveilig. Dit is 'n groot bad wat 'n stort ook is. Dit maak tog net logies sin om iets in die bad te sit vir mense wat wil stort? Die braai-area is baie onprakties. 'n Groot bron van irritasie is die muiseplaag in die kombuis. Julle sal 'pest-control' moet uikry daar. Daar is ongelooflik baie muise en hulle hardloop sommer tussen die skoon skottelgoed wat op die afdroograkke is. Niks is veilig met daardie knaagdier daar nie. Die tuine rondom is glad nie in stand gehou nie. Mens sal nie sommer enige diere sien nie, want die bos is baie dig. Dalk net bietjie skoonmaak rondom die huis?

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Hans J
Tranquillity Holiday Home
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal verseker daarna kyk. Die bos om die erf mag nie ontbos word nie. Dis 'n natuurreservaat. Slegs die erfgedeelte voor die huis. Baie diere kom kuier daar voor tussen die dek en die loopbrug waar dit ontbos is. Jammer julle het dit nie so ervaar met al die reën nie. Veiligheid word baie op klem gelê. Daar is gewapende reaksie en patrollies in die park asook mediese bystand indien iemand dalk seerkry. Jammer julle het onveilig gevoel. Dit is baie veilig in Marloth. Dit is wel 'n natuurreservaat en mens moet die wilde diere respekteer en as wild hanteer.

Ane K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2025

Maintenance needed. The property has potential to be a great place for large groups, but there is a lot of maintenance required. One chalet was unusable due to a leaking air con and a soaking bed which was fixed 4 days into our 6 day stay. The flooring in another chalet was loose at the entrance which could injure bare feet and the shower wasn't working properly either. The dishwasher wasn't working. The bed lamp in one room's wire exploded at the plug. Some TVs did not work. Generally, the bedding and finishes are old and need an upgrade. The blinds are bent and look bad. More showers and fewer baths would be useful. Small things that would make a big difference. The room descriptions are also incorrect on the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Tania J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing! We had an amazing time at Tranquillity Holiday Home. Caretakers are lovely and always available when needed. We'll definitely be back. Thank you for an amazing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sthembile B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Tranquility holiday home is the best. Beautiful home with wonderful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Dankie, ons het dit baie geniet. Baie lekker en 'n goeie plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Facilities are very well thought out. Lots of room for people to spread out. Animals are roaming free, got lots of really special photos. We will return. Thank you. Great space and great facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hans J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 18)
Bespreek

1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a27e931effd45670c558a82b6704b783ddbbf78f6847278976e961f2bd9cccdb09389b312aaa7cd4b441a3a59fc283f1a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 18) 22 5 1 5 1456 Finch Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.349541723876 31.761658225131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang