The Travelling Tortoise Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 37 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Travelling Tortoise Retreat is 'n eko-oord wat selfsorg-chalets net 10 km vanaf De Rust, 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap bied. Die wegbreekplek is in die Klein-Karoo se veld geleë en elke berg-chalet spog met 'n uitsig oor die Middelplaas-vallei met die Redstone-heuwels en Kammanassieberge in die agtergrond.
Verblyf is beskikbaar in verskeie hout-chalets. Die verhewe chalets is met herwinbare materiale gebou en dennehout is die hoofboumateriaal. Alhoewel die eenhede ongekunsteld is, is gerief glad nie prysgegee nie. Die chalets is geskik vir selfsorg en sonpanele voorsien elektrisiteit en warm water. Daar is 'n groot yskas-vrieskas, 'n gasstoof en -oond en natuurlik 'n braai op elke dek.
Die Jackals Den en Hares Lair is afgesonder van die ander chalets en is in 'n Hobbit-boustyl wat in die rooi heuwels wegkruip. Daar is 2 swembaddens waarvan 1 met sonkrag verhit word.
Die Angulate-, Hinge-back- and Geometric-chalet het privaat warmbaddens.
Op die grondverdieping wat tussen die bos versteek word, is daar 'n kampeerplek met skadunette en drinkwater. Daar is ook elektrisiteit, maar slegs geskik vir beperkte gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
- Gaste dink The Travelling Tortoise Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 37 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom