20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 12 Jun 2020.
De Rust Akkommodasie by The Travelling Tortoise Retreat | LekkeSlaap
+59
+59

The Travelling Tortoise Retreat

  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R500 R400 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Travelling Tortoise, 6 km van De Rust af, 2000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Travelling Tortoise Retreat is 'n eko-oord net 6 km vanaf De Rust, 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap. Die oord is in die Klein-Karoo se veld geleë en spog met die mooiste uitsig vanaf die bergchalets se dekke.

Verblyf is beskikbaar in verskeie houtchalets. Die verhewe chalets is gebou uit herwinbare materiale en dennehout is die hoofboumateriaal. Alhoewel die eenhede ongekunsteld is, is gerief glad nie prysgegee nie. Die chalets is geskik vir selfsorg en sonpanele voorsien elektrisiteit en warm water. Daar is 'n gasstoof en -oond en natuurlik 'n braai op die dek.

Die Jackals Den is gedeeltelik ondergronds en is toegerus vir selfsorg. Daar is ook braaigeriewe op die stoep. Gaste het 'n 4x4 nodig om die eenheid te bereik, maar vervoer kan ook met die eienaar gereël word.

The Padloper is vernoem na Suid-Afrika se kleinste skilpad. Dié hut is kleiner as die ander, maar dit is propvol karakter. Die huis skuil in 'n bos hoog teen 'n heuwel en die uitsigte is pragtig.

Die herderlike, groen Middelplaasvallei is aan die voorkant, die Rooi Klipheuwels is aan die regterkant en die majestueuse Swartberge is in die agtergrond. Dit is die ideale bestemming vir gaste om te ontspan.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 109 resensies vir The Travelling Tortoise Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • The Travelling Tortoise, 6 km van De Rust af, 2000, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Travelling Tortoise Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
was R500
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Travelling Tortoise, 6 km van De Rust af, 2000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 109 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za