LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tree Fern Guesthouse | LekkeSlaap
+8

Tree Fern Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng
  • Geen kinders onder 11
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tree Fern Guesthouse is ideaal geleë in die rustige dorpie, Fochville se hoofstraat. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n middel-van-die-week-wegbreek of 'n rustige naweek weg van die stad se gedruis af.

Daar is slaapplek vir 33 gaste in 16 kamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en houtvloere. Geriewe sluit 'n yskassie, gratis WiFi, lugversorging en 'n TV met DStv in.

Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis het 'n groot swembad met 'n lapa en konferensiegeriewe vir tot 120 afgevaardigdes, asook veilige parkeerplek.

Fochville is ideaal geleë op die N12, op pa Potchefstroom, Stilfontein en Klerksdorp toe. Daar is heelwat historiese besienswaardighede en museums wat gaste kan verken.

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Tree Fern Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng
  • Gaste dink Tree Fern Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Fochville Gauteng
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilXOvTCw28ifITteWdtuUQF8030KwD71sMbVkD8eO1sFthsqwK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Corner Losberg Avenue and 5de Street Fochville 2515 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.483447405928 27.494372183701
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!