Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Gert L - Nov 2018
Algehele gradering
Baie dankie. Ek het geniet om daar te bly, baie rustig en parkering veilig.
Tree Fern Guesthouse se terugvoer
Beste Gert,
Baie dankie dat u van Tree Fern Gastehuis gebruik gemaak het.
So jammer dat ons nie die geleentheid gehad het om u met ons persoonlike kliëntediens te verseker nie, weens u laat ingekom het en vroeg vertrek het. Ons streef daarna om die huis van u huis af te wees.
Hoop om u binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Tree Fern Guesthouse
- Kapasiteit: 27 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Losberglaan en 5de Straat, Fochville, 2515, Gauteng
- Geen kinders onder 12