Pick your preferred language

English

Afrikaans

+65
Gastehuis in Beaufort-Wes

17 On Bird Guest House

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

17 On Bird Guest House is een van die oudste huise in Beaufort-Wes.

17 On Bird Guest House is maklik bereikbaar en is in 'n stil omgewing geleë wat dit 'n onvergeetlike ervaring vir 'n oordeelkundige toeris of sakereisiger maak. Hier kan jy ontspan in die groot peerbome se skaduwee en 'n skemerkelkie geniet terwyl jy uitkyk oor Birdstraat wat ongetwyfeld die mooiste straat in die Karoo is.

By 17 On Bird is ons trots op ons skoon en gerieflike oornagverblyf. Toeriste en vakansiegangers kan bespreek sonder om te huiwer, want ons waarborg uitstekende diens, 'n netjiese, skoon en gemaklike bed en 'n warm bad/stort.

Verblyf word aangebied in 11 ruim kamers. Al die kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en 'n yskassie. 'n Aparte kroeg- en braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste wat daarvan wil gebruik maak en lekker wil kuier rondom die swembad. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit word ook voorsien.

Smaaklike etes is beskikbaar in die vorm van tradisionele maaltye soos lamsboud, lamskenkel, hoenderpastei, ens. 17 On Bird is volledig gelisensieer en koeldrank, bier en wyn is by die hoofontvangs beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 292 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vicky W
Gesin met tieners
5.0
Antieke flair, gemaklik luuks. Pragtige eenheid, skoon en netjies. Ons was vriendelik verras met 'n groter eenheid, wat pragtig gemeubileer was.
Des 2025
Tersia M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf om pad te verkort. Baie lekker en gemaklik gebly. Veilige plek en baie gerieflik.
Des 2025
Pharrel E
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent overall, lovely staff, great facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Christelle M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker geswem, geslaap en gekuier! Baie dankie. Ons het heerlik geswem, geslaap en gekuier! Baie dankie.
Des 2025
Elza E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Personeel was vriendelik. Swembad was 'n heerlike lafenis. Ons het baie lekker gebly. Personeel was vriendelik. Swembad was...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 292

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 On Bird Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fc942e3efc505f434302c13549a71dfbf8986c7f3e874ca0df0abf86542637a6af9176ce8fed160dc8d5b1bc7218a97777c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 292 5 1 5 17 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.347803971859 22.583955824375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang