Elandsvallei Akkommodasie by Treeferns Trout Lodge | LekkeSlaap
+151

Treeferns Trout Lodge

  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R804 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Treeferns Trout Lodge bied selfsorgverblyf in kothuise op 'n rustige plaas wat omring is deur natuurlike skoonheid. Die plaas is halfpad tussen Belfast en Dullstroom en is ideaal geleë om die prentjiemooi dorpie Dullstroom te besoek.

Gaste kan lekker visvang in 1 van die 13 damme wat vol forelle is. Na 'n lieflike piekniek met sonsondergang of na 'n voëlkyk-sessie, kan jy rustig gaan ontspan in jou gesellige en romantiese kothuis. Die knetterende vuurtjie sal jou sommer gou laat tuis voel en 'n heerlike atmosfeer skep.

Terwyl jy op die dek sit kan jy luister na die geluid van die visarende en die kalmte geniet wat die omgewing en die foreldamme skep. Natuurlike bronwater voorsien water aan die damme en vloei dan deur die vallei, jy sal definitief watervalle en diverse plantlewe te sien kry.

Bedags kan jy gaan bergfietsry of voetslaan, of iets nuuts probeer en 'n bietjie gaan teikenskiet. Treeferns Trout Lodge is die ideale wegbreek vir die hele gesin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Treeferns Trout Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Treeferns Trout Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R804
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R804
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 van Vlakfontein Plaas, Deel 232JT, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKY7rf7ZTfxbc8zt2hwYHBD63ex4Ht4tOdz5JySQ0T0EMd2pYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R804  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Section 3 of the farm Vlakfontein Section 232JT 1100 Mpumalanga 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -25.566666666667 30.179166666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za