Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treelands Abbey

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Caj Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 346

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 117 resensies vir Treelands Abbey
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Eurika O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Dit was ongelooflik lekker rustig en netjies.

Baie rustig, veilig en netjiese omgewing.

Weber E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weber E

Gerieflik.

Baie lekker sal weer gaan.

Rudi V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Lekke blyplek.

Baie lekker gebly. Veilig en bekostigbare verblyf sentraal geleë.

Renier H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier H

"Kom definitief weer kuier".

Baie dankie, dit was regtig 'n "kom terug" verblyf. Alles was perfek, tot die weer het saamgespeel en was 'n fantastiese ervaring en verblyf.

Bianca D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca D

Lekker!

Die plekkie was baie nice en cozy. Net waarvoor ons gesoek het. Dit is ook in die dorp wat dit maklik maak om by alles uit te kom.

Charlien G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien G

Gemaklik en mooi.

Die verblyf was netjies en baie gerieflik.

Michaela L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela L

Perfek as jy 'n klein en bekostigbare plek nodig het.

Verskriklike oulikes plekkies vir 'n baie billike prys. Perfek vir 'n naweek wegbreekplekkie om te bly.

Tharien O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien O

The house was amazing and cozy.

The gate didn't work. Would recommend a fireplace inside the house.

Renier H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier H

Presies wat 'n reisiger benodig.

Ons het gebly, baie dankie.

André V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André V

Onbevredigende rus.

Geen probleem met die plek en geriewe nie, maar ek het ongelukkig geweldig gesukkel om te slaap a.g.v. die bure se honde wat aanmekaar geblaf en geraas het. Dit was ongelukkig reg by die hoofslaapkamer se venster.

Diederich K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diederich K

Vinnige naweek weg saam gesin en dit was als wat ons nodig gehad het.

Baie aangenaam! Skoon en netjies! Diens was puik! 10 sterre. Dankie!

Martin R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R

I really enjoyed the surrounding, and it is a great place.

It is a great place to stay, reasonably priced. The only issue I had is that the stove and microwave did not work, and the TV didn't get any channels. Also, the toilet system was playing up. I sent a message to the contact number, but I received no response, which I thought was very unfortunate. The problem with this was that if anything went wrong, there would have been no response, and we tried to contact the number.

Jacques D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Baie lekker ons het nou al 2 keer hier tuis gegaan en sal definitief weer.

Baie mooi plekkie, skoon en vriendelike diens.

Kobie W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie W

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Ons het net een aand oorgeslaap. Die verblyf het in ons behoeftes voldoen en was netjies en goed geleë.

Hein L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein L

Sal skoonmaak verkies en 2 volle rolle toilet papier vir 3 dae se verblyf.

Verblyf was aangenaam, maar is slegs met 1 halwe toiletrol gelaat vir 3 dae. Ons het Vrydagaand gebraai, en die eenheid is nie skoongemaak nie. Dit het na die derde dag soos 'n stookhuis geryk met die onskoongemaakte braaier.

Robert C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C

Stil en rustig.

Ja, lekker gebly. Die hek het oopgestaan.

Andrie France H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie France H

Die bure se honde was 'n groot versteuring deur die nag. Ligging is nie ideaal nie.

Ongelukkig nie, die plek was wel baie netjies.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mons V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mons V

Telefoon etiket. Kliëntediens bestaan nie.

Sou seker lekker gebly het. Plek is lekker geleë en was skoon. Ons het 3 badkamers gehad waarvan een stort gewerk het. Toe ek die bestuurder bel en vra hoekom ons nie in die onderste gedeelte warm water het nie, praat hy met my asof ek een van sy kinders is. Hy vra arrogant in watter een ons bly, want hy het glo 50, asof ek dit presies moes weet. Sê toe ek moet by die kragboks kyk of iets getrip het. Needles to say, ek soek nou nog die kragboks, want daar was nie een in die huis nie. Die DSTV het ook glad nie gewerk nie. Was nie eens weer lus om te bel nie, want wou nie weer met hom praat nie. Plek buite kan versorg word, gras so lank.

Heinrich S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Heinrich S

Einde van dag baie lekker oorgeslaap as jy net 'n paar veranderings maak aan jouself.

Heerlik geslaap, die braai het goed gewerk. Die ketel het nie gewerk nie, maar vorige huurders het dit dalk nie aangemeld nie. Al die potte en panne is nie daar nie, en die deksel van die braaibak was weg. Die stort lek en die water loop tot op die mat as jy dit nie gou opdroog nie. (Dit gaan hulle geld kos as hulle nie daarna kyk nie.) Maar in die algemeen is ek en my vrou nie fyngeknies nie, so

Marthie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie H

Was darem skoon.

Die perseel lyk onnetjies met gras wat nie gesny is nie en daar het oral beespoef gele. Die stort in no. 9 se warm water het nie gewerk nie. Daar is geen waaier in die kamer en dit was baie warm.

Kyra J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Kyra J

We ended up leaving a day early as we did not feel comfortable or safe.

The photos are accurate, we stayed in unit 2 and it was very dark as we had to keep all curtains closed for privacy from the road.

Philip M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Philip M

Het potensiaal.

Nie sleg gebly nie. Daar was net geen ondersteuning nie. Frustrasie met die sleutel en hek het nie gewerk nie. Dink as julle diens opskerp kan dit 'n lekker plek wees.

Reinier G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier G

Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Ons het lekker gebly. Skoon en netjies. Dankie.

Melissa D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Was relaxing and enjoyable.

Waffle Co. 5. Duck n trout. Harries pancakes. Balgian cheese.

Johan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie aangename verblyf eenheid.

Die verblyf eenheid is netjies ingerig en het onderdak parkering. Twee goed wat egter gehinder het, was dat die stort se warmwater geen drukking gehad het nie en tweedens dat daar hout voorsien was, maar geen vuurhoutjies beskikbaar was nie.

Carine L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L

Kamer is ideaal vir twee mense. Ek sou net aanbeveel dat daar 'n ekstra spieël in die kamer gesit word. Moeilik om hare te blaas as daar net 'n spieël in die badkamer is.

Ek wil ook voorstel dat daar 'n ekstra rakkie of kassie in die badkamer geplaas word om badsakkies/vanity-tas op te sit.

Ewald M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald M

Affordable, beautiful place.

Great value for money. Great assistance from the staff. Definitely booking here again.

Debbie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Was baie rustig.

Oulike plekkie. Dink dalk daaraan om dit op Google Maps te pin, omdat daar meer as een Treelands Abbey is. Heerlik geslaap.

Jeanri C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri C

Ons het baie lekker gekuier. Heerlike vuurarea binne en buite.

Paar goedjies wat verbeter kan word: Geen braai tang vir vleisbraai. Geen pan om ontbyt mee te maak nie. Boonste stort lek in op die onderste kamer waar ons vriende geslaap het. Sein van DStv was baie swak gewees so die diens was nie beskikbaar vir ons nie.

Elizabeth B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Womderful.

Hi, all was great except for the shower. We had sometime no hot water or very very low pressure, otherwise all good.

Jacqui A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui A

Very pleasant.

Restful stay. Our host was very attentive and informative. The rooms at Treelands Abbey were comfortable and the electric blankets were an added bonus. The host opened up the empty room next door for us at no additional cost. She really went the extra mile.

Jeanette P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette P

Baie oulike plek.

Dankie, ons het heerlik gekuier.

Yolanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda V

Kuier was lekker, plek netjies en skoon. Jammer die stort het deurgelek na die onderste kamer.

Dit sou ook lekker gewees het as ons onmiddelike bure nie 'n gillende kind gehad het nie. Oorweeg dalk in die toekoms om mense met kinders onder 12 saam te groepeer en nie te groepeer saam 'n volwasse groep nie. Die gegil was bitter steurend en non-stop.

Jani V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Baie gemaklik.

Die huis is oulik ingerig vir 'n groot gesin. Al drie kamers het hulle eie badkamers. Ons het die binnebraai gebruik as 'n kaggel, want ons het nie verwag dat dit so koud gaan wees in Dullstroom nie.

Nicolene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene S

Heerlik.

Baie lekker, cozy en mooi plekkie. Warm water is net so effe van 'n probleem in daardie koue area.

Lorraine K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine K

Comfortable.

The shower was not working. Electric blanket only on one side of the bed. No wood for the fire as advertised. The bedside lamp was not working.

Debbie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

It was cute and cosy.

It was just a stopover from Hazyview for the night and we thoroughly enjoyed our stay, everything was there, they even provided us with wood. Will certainly stay here on our next stopover.

Willem D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Lieflike, gerieflike plek.

In kamer twee is daar 'n kortsluiting in die braaier vanaf die lig of skakelaar in ingeboude braaier, dit is bitter onveilig.

Gert Johannes Cornelis J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert Johannes Cornelis J

Rustig, netjies en effektief.

Die verblyf was uitstekend, en duidelik onlangs opgegradeer. Net jammer dat ons, hoewel 'n wagwoord vir internet voorsien is, nie 'n koppeling kon maak nie. Die ligging is baie goed. Dullstroom was heerlik.

Irene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene S

We had a wonderful weekend.

Treelands Abbey is a beautiful place, did mention a few problems to the owner but overall the place was nice and clean and close to town. We will definitely go back there again.

Barend E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend E

Nie die plek wat bespreek is nie. Eintlik teleurgesteld. Heelwat stof en miere.

Die verblyf is sonder kennisgewing verander vanaf Treelands Abbey na Treelands Manor. Die oprolblinding voor die deur se glaspaneel was af. Die skoonmaker het gesê dit is in die kas wat beteken mense kon van buite af in die blyplek inkyk (geen privaatheid nie). Daar is probeer om die blinding terug te plaas op die roller maar sonder sukses. Ek het dit later met duct tape vasgeplak om dit te laat werk. Daar was heelwat stof op van die meubels en ook miere by en op die bed wat ek kon baasraak met 'n blik Doom. Daar was ook vlekke op die paslaken oor die matras. Die plek kort beslis 'n goeie spring clean. Behalwe vir die vriendelike mense waar ons die sleutel gaan afhaal het was die enigste kontak met die skoonmaker toe ons die rolblinding probeer regmaak het. Behalwe vir die genoemde probleme was die plek gerieflik met alles wat nodig is. Sal beslis nie weer die plek bespreek of aanbeveel nie.

Cobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V

Lekker verblyf.

Lekker gekuier in Dullstroom. Kan beslis aanbeveel. Die braaitoerusting kort aandag.

Lucia H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia H

Baie aangenaam en knus.

Alles wat nodig was, is beskikbaar. Ek sou egter die ingangshek stel dat hy outomaties toegaan na 'n wyle. Ek het die aand drie maal uitgegaan om die hek agter mense te gaan toemaak. Die tweeplaatstoof het nie gewerk nie maar ons het om dit gewerk. Die "downlighters" moet terug in hul sokke gedruk word.

Charl N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl N

Ons het 2 eenhede gehad, nommer 1 en nommer 8. Al 2 was mooi skoon, maar nommer 8 het nie warm water gehad nie en het ook nie "shower rose" gehad nie.

Die handdoeke was nie voldoende nie.

Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mariska O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska O

Slegte ervaring met eienaar.

Ons het verdwaal en die noodnommer wat voorsien word, het glad nie geantwoord nie. Kry toe die eienaar in die hande maar hy was van geen hulp nie. Al wat hy sê is wat staan op jou sleutel? Plaas dat hy maar net sê dat daar nog 'n Treelands-akkommodasie is en ons is moontlik by die verkeerde een. Beide is baie naby mekaar. Waarom sal mense hul besighede dieselfde naam gee? Elkgeval, is hy arrogant en maak of ons stupid is. Ons sou nooit gedink het dat daar 'n tweede plek met dieselfde naam is en ook toevallig vier eenhede het nie. Sukkel toe maar op ons eie aan want daar is 'n padkaart op die papier wanneer jy die sleutel kry. Ongelukkig het meeste strate in daai area nie naamborde nie. Halfuur later kry ons uiteindelik die plek. Ek sou waardeer het as die eienaar darem net gevra het waar ons is en ons probeer verduidelik het hoe om by sy plek te kom. Dan sou dit voel of hy ons probeer help aangesien ons as gesin 23:00 die aand verdwaald op soek is na sy plek met n padkaart, in die pik donker, met strate sonder name. En as dit 'n geval van lewe en dood was, was ons seker maar dood want die noodnommer is te vergeefs as niemand antwoord nie!

Hanné B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanné B

Gemaklik en vinnig.

Die verblyf is baie naby aan die hoofstraat van Dullstroom so jy kan al jou besittings veilig in die kamer los en deur die strate wandel. Vir die koste van die kamer was daar bietjie meer verwagtinge om meer luuks te wees of ten minste skoonmaakdienste te hê. Die kamer is gerieflik vir 2 aande op die meeste.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leonore S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonore S

House is neat and clean, fire wood provided, no working Wi-Fi.

Please notify future customers that the designated key pick-up point is different on a Sunday. Take note - No working Wi-Fi is available.

Michelle N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle N

Satisfactory.

It was sufficient, the bed was fine, the couch was very uncomfortable. The place is very dark inside and it generally needs a bit of a facelift.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Cheryl M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cheryl M

Disappointing.

Although the chalet was neat and modern, there was no provision made for loadshedding. We were only provided with 1 candle. No loadshedding schedule was provided on key pick up or warning that this facility did not have any backup for said loadshedding. No Wi-Fi during loadshedding. (Perhaps a UPS) and no hot water!

Jan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jan K

Meubels kan vervang word.

Bank om TV te kyk. Bank se pote was stukkend en bank was gaar gesit.

Jannie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie M

Heel rustig en lekker gewees.

Unit 2 se stort lek baie op die vloer. Die stoof het geen nommers op om te stel nie. Die bank voor die TV is ongemaklik en niemand kom haal die as uit die braaier nie. Verder was als heel lekker.

Anzelle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anzelle S

Die ligging is sentraal.

Die cabin kan deeglike skoonmaak kry, veral badkamer. Die waterdruk is baie laag as jy stort. Deur tussen my cabin en my bure se cabin sou ek nie geboek het nie, want jy kan mekaar se gesprekke hoor.

Henri Van Der Ryst V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Henri Van Der Ryst V

Ongelukkig aan die teleurstellende kant.

Miskien was dit net ons eenheid, daar was 'n hele paar goed wat dit onplesierig gemaak het en dan die diens het ook bietjie kort gekom.

Jacobus J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus J

Ligging nie baie goed nie, op die hoek van 2 besige strate.

Honde van die huis oorkant die pad wat aanhoudend blaf. Die eenheid het gate in die muur, spieël se raam is stukkend. Baie omgewingsgeraas, veral honde wat aanhoudend blaf, mense wat in die vroeë oggendure in die straat praat. Veiligheid is twyfelagtig. Berg was aan die brand en niemand kon sê of ons moet ontruim of nie.

Amor S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amor S

Not coming back!

We got there and the gate wouldn’t close, the place looks a bit run down, to be honest. After receiving help with the gate we had to constantly drive up and down to ensure both gates were closed (as this is a safety hazard), honestly didn't feel safe to begin with. The Wi-Fi was non-existent (we had to work so this was a problem) and free Wi-Fi was advertised. If I can also just make a recommendation that they have some sort of fan/cooling system, it is a wood house, it was hot. Add mosquitoes to that... Booking agencies said it’s fully booked but we were the only people there. We decided to look for another place to sleep and ended up spending money we weren’t planning to spend. In all honesty, I think their price is a bit high for what you get. I know this is not your fault, but we ended up leaving Dullstroom a day earlier. This spoiled the whole trip for us!

Marike P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P

Pragtig en netjies.

Goeie diens en pragtige verblyf.

Willie J V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J V

Baie geniet.

Baie lekker gebly en die naweek geniet.

Zander B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zander B

Baie lekker en baie koud.

Daar was gelukkig 'n ingeboude braaier in die woonstel met hout wat ons kon gebruik om die kamer warmer te kry!

Treelands Abbey se terugvoer

Hi Zander! Ja, die ingeboude kamer braai/kaggel werk goed en het n dubbele diens. Bly julle het geniet. Sien Gou weer.

Treelands Abbey
Wanda Wj H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda Wj H

Twee aande daar geslaap om Lekkerland fees by te woon.

'n Lekker plek, privaat, en alles wat mens nodig het. Sal weer daar bly. Oulike huisie, baie oulik ingerig, ordentlike braai-area en stoep. Geen kaggel in die houthuis maar daar is 'n verwarmer. Geen lugversorging nie.

Hugo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Baie rustig, ontspanne.

Stil ligging, alles was netjies met al die nodige geriewe.

Gasbia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gasbia M

Comfortable and pleasant.

The place was perfectly located and great for my fur babies. The Wi-Fi quality was poor.

Marlene T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T

Heerlik gekuier.

Restaurante puik in Dullstroom.

Joanie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanie P

Heel okay.

Baie goed vir 'n aand oorslaap na jou volgende bestemming.

Gerda C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda C

Baie lekker gebly. Gerieflik, skoon en netjies.

Plekkie was baie netjies en die nodigste was beskikbaar. Was wel baie koud en nat en mistig toe ons daar was. Voorstel: bank in TV-kamer dat meer as 2 kan TV kyk en los mat vir bietjie meer hitte as dit koud is.

Mariska F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska F

Gemaklik en gerieflik.

Dit was 'n kitsbespreking en die moeite werd. Sal net dalk aanbeveel dat daar 'n waaier in die kamer gesit word as 'n opsie vir die warm aande.

Hester G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester G

Groot tuin, rustig.

Alles wat nodig was, behalwe vadoeke. Kon gerus maar 'n handesepie gegee het.

Nikke S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikke S

Lovely stay in a convenient location.

The house was clean and in a very central location. The bed was very comfortable and the area felt safe. Would have just preferred if the shower head was slightly bigger, the stream it made was quite small. The side lamp on the right-hand side of the bed was not working. When we got to the gate after picking up the keys, the remote wasn't working and we couldn’t get hold of the manager of the properties and then had to go back to the place where we got the keys to get another one, which was a little frustrating.

Marli J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli J

Lekker sentraal geleë. Eenheid is ruim en beskik oor die basiese.

Eenheid is ruim en ideaal vir 'n naweek se wegbreek. Eenheid kort wel so bietjie werk, soos voordeurslot, badkamer bo se wasbak, verf wat afdop, geen gloeilampe in kamer se bedliggies nie, sowel as kombuis se gloeilampies wat nie vervang is nie. Daar is ook geen koeldrank- of wynglase beskikbaar nie.

Chris V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Baie rustig en aangenaam.

Daar is definitief plek vir verbetering in die eenheid. Dit benodig 'n beter tweeplaatstofie en ook 'n klein spieëltafel in die kamer met spieël. Daar is ook nie genoeg muurproppe nie.

Stanley Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stanley Z

We had a problem finding the place because there is a lot of Treeland varieties which could be confusing if you are the first time visitor.

However, after eventually being patiently guided through the phone, we arrived to a pleasant place in a quiet part of town yet closer to all amenities. I suggest that the street names on the pamphlets should be updated to the current street names to avoid confusion.

Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lesley R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lesley R

Expected more at the cost per night.

They advised we would receive our first bag of wood to get going, no wood on arrival. Sent multiple Whatsapp messages after being told it would be delivered, eventually just gave up and bought our own. For the price of the unit per night, a sachet of coffee would have been appreciated (stayed in much cheaper places in Dullstroom and they provided coffee, a chocolate and a small bottle of water).

Norma E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Norma E

Padaanwysings was swak! Kommunikasie vanaf die eienaar was swak!

'n Paar dae voor ons vertrek na Dullstroom het ek 'n epos aan die eienaar gestuur. Dit is nooit beantwoord nie. Oproepe na die eienaar is doodgedruk. Ons het 45 min gesoek na die huis. Daar was in elke kamer net een muurprop wat gewerk het, en van die twee bedlampies in elke kamer, het net een 'n gloeilampie ingehad. Die toilette in die boonste twee badkamers het albei gelek. Die een badkamer se lig het heeltyd geflikker. Die eenheid het net 1 deur na buite, en ons het gesukkel om die deur en veiligheidshek te sluit en weer oop te sluit. Is dit nie 'n veiligheidsrisiko, as mens vinnig moet uitkom nie? Daar is blykbaar 'n pompstelsel wat water na die huis pomp. Die oggend wat ons vertrek het, was daar beurtkrag, en toe ook geen water in die eenheid nie. Ons moes toe ongelukkig die badkamers vuil agterlaat.

Ruben S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ruben S

Okayerig.

Eienaar was baie vriendelik. Net ongelukkig die WiFi het geensins gewerk nie. Die binnehuise braai het mens geskok as jy braai, die hele eenheid (braai) was lewendig. Eienaar het moeite gedoen om te kom kyk. Alles is redelik duurerig in Dullstroom om iets te doen seker maar agv toeriste.

Hillary S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hillary S

Unit 7 is noisy if you have people staying in Unit 6.

Unit 7 toilet seat was loose. I did report it, but no one came to fix it. Wi-Fi did not work. Bed lamp table next to bed to low for the high bed. One side of bed the lamp did not have plugs, so could not use it. Fan above the shower seems to be loose. Some mould on tiles above the toilet. Blinds need some repair and new blinds at kitchen window and entrance door for more privacy. Suggestion for the ramp to unit 7 to add non-slip strips, especially when it is raining.

Muller G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Muller G

Die strate wat paar meter van mens se kamer af is was besig tot in die vroë oggendure. Nie die plek vir mense wat nie self beplan om tot in die vroeë oggendure in die strate te wees nie.

As jy beplan om net te rus en vlieghengel terwyl jy 'n naweek wegbreek van die besige lewe en alledaagse geraas sal ek nie die plek aanbeveel nie.

Phillip J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Phillip J

Worst experience ever.

On arrival at 2 o'clock, the keys were not available we then went back at 3 and still no keys. We were told we must just wait somewhere they will call us. We went to a restaurant waiting. They then called and said they were willing to bring the keys to us. The owner's wife brought the keys and said she can't find the right keys or the owner. She then told us the owner is missing because he had too much wine. She then gave us a key for unit one at a different location and said she hoped the place is clean. If it's not it's just too bad. We went to the location and were not happy at all. It wasn't what we booked. I then phoned the owner. In conversation, he was under the influence and he told me a must just relax and have a glass of wine. I then try to phone him a couple of times and send him messages, no reply. For the safety of me and my son we paid and moved to a different location. I have asked for a refund. No response whatsoever from the owner.

Louise V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Dit was lekker rustig gewees, ons het die plek vreeslik geniet sal enige tyd terug kom. Daar was wel 'n probleem met die stort en ook een van die stoele was gebreek.

Ons het dit baie geniet en sal weer terugkom.

Therese F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese F

Lovely stay.

Lovely, close to town.

Lynn K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn K

Perfect weekend away venue for small family.

We are a family of 3 (11yr old son) and were very happy with the cleanliness and location of Treeland Abbey which is a 2 minute walk from the main road. Very comfortable king-size bed with down duvet and electric blankets on both king and bunk beds. Had everything we needed plus Wi-Fi and DStv to keep everyone happy. The only thing that my hubby didn't like was the two office-ish round chairs in the lounge - could do with a small couch rather but I know space is an option.

Treelands Abbey se terugvoer

Thank you for the very kind and full star review. Hope to see you back again soon. Safe travels.

Treelands Abbey
Diane F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane F

Comfortable, clean and convenient.

The unit was very comfortable and had everything we needed. We enjoyed our stay tremendously.

Natasha V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V

Ons het heerlik gekuier, ons huisie was pragtig en gerieflik!

Heerlike ma-en-dogter naweek gehad met my 10-jare tweeling meisies! Alhoewel dit yskoud en reënerig was, het ons heerlik in die winkeltjies rondgesnuffel en orals koffie en hot chocolate gedrink. Ons naweek is afgesluit met 'n facial en rugmassering by Dunkeld spa.

Treelands Abbey se terugvoer

Dankie vir n fantasies resensie, bly julle het dit geniet. Sien gou weer terug. Groete

Treelands Abbey
Eugene H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

Baie aangenaam.

TV-kamer se lig werk nie en kort 'n gordyn vir privaatheid terwyl mens TV kyk.

Fanie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie K

Dankie, dit was lekker.

Die eenheid is netjies en gerieflik.

Treelands Abbey se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie. Hoop om julle you weer te sien. Veilig reis.

Treelands Abbey
Merlin M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merlin M

Awesome

Toe ek daar kom, was my akkommodasieplek nog nie skoon nie, maar daar is dadelik vir my ander slaapplek gereël wat so awesome was, ek het baie veilig gevoel as enkeling. Die akkommodasie was asemrowend en ek sal enige tyd weer daar gaan bly en dit aanbeveel.

Derik V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Derik V

Was baie lekker, maar...

Hulle moet kyk na die binnebraai, daar is 'n elektriese fout met die lig binne die braai, dit het my vrou geskok!

Treelands Abbey se terugvoer

Dankie Derik. Bly julle het lekker gekuier. Ons gee dadelik aandag aan die binnebraai lig. Veilig reis. Groete

Treelands Abbey
Esna L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esna L

Oulike, privaat eenheid.

Rustige omgewing, baie naby aan winkels en restaurante. Ons het heerlik gekuier en het als gehad wat nodig is. Lieflike warm beddegoed en stort. Die houthuisies skep 'n lekker atmosfeer. Alles was skoon en netjies. Sal wel aanbeveel dat 'n kaart reeds saam die besprekings e-pos gestuur word, siende dat Google maps nie lekker werk in die geval nie. Dis veral moeilik om in die donker te kry, siende dat Dullstroom nie straatligte het nie. My vriend kon glad nie vir Michelle in die hande kry, toe hy met die hek gesukkel het nie. Stadsmense verwag nie en voel effe onveilig met 'n skuifhek en kombinasie slot.

Francois P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P

Lekker.

Die voordeur kon nie maklik sluit nie en as mens hard trek gaan die deur oop, selfs al is die slot gesluit. Kon dus vir alle praktiese doeleindes nie die voordeur sluit nie en onveilig gevoel.

Daniel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel V

Lekker rus.

Goeie konsep en lekker spasie. Kort meer maintenance. Sonder WiFi gewees. Baie ligte uit, kouekraan in badkamer werk nie, deurhandvatsel los en probleem met braaier.

Jeanette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette B

Geen WiFi soos adverteer.

Alles was baie lekker baie mooi en netjies. Die eienaar kom net nie terug na jou toe as jy vra oor die WiFi soos geadverteer nie. Die WhatsApp het sy gesê "O gits, ek vind gou uit" verder niks. Ons is mal oor Dullstroom!. Sal weer na die dorpie kom. Hulle kan net kyk Treelands Abbey na hulle WiFi.

Treelands Abbey se terugvoer

Hi, Dankie vir die resensie. Daar was n probleem met die netwerk verskaffer in die tyd wat julle daar was, probleem nou opgelos. Veilig reis, Sien gou weer.

Treelands Abbey
Charl M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charl M

Accommodation not as advertised.

We unfortunately had several issues with our accommodation which resulted in an early check-out and refund of Saterday nights stay. Thanks for your prompt customer service and support.

Mitchell A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mitchell A

Average stay with poor customer service.

Booked at Treelands Abbey as one of our members needed WiFi for work on the trip. Arriving at the cottage it was discovered that there was no working WiFi. Furthermore the main lounge light and patio light was not working. Luckily we had torches with us otherwise we would've spent the night in darkness. When speaking to the manager whose number we were given, we were told on multiple occasions 'small town problems' and 'what can you do on a Saturday night'. WiFi problem was never dealt and I was promised that the manager would get back to me in the next 10 minutes regarding lights - I am still waiting! Overall the house was nice and location great but won't come back due to customer support and the fact that amenities that were promised were non existent.

Gordon H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gordon H

Not great.

Hole in wall behind bed. Wires sticking out of hole. Could hear neighbours. Ran out of hot water for shower. Used fireplace and everything smells of smoke the next day. Both plugs next to the bed tripped.

Jorina V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jorina V

Uiters onbevredigend.

Teleurstellend in die opsig dat ons geen waarde vir ons geld terugontvang het nie. Die plek is verwaarloos en nie regtig skoon nie. Om by die hek in en uit te kom is 'n probleem - geen afstandbeheer nie - slegs 'n slot wat met nommers gekodeer is - in die donker 'n groot probleem en onveilig. Die bed was bevredigend maar die res te basies vir wat ons betaal het. Geen tafel op die stoep - slegs regop, ongemaklike plastiese stoeltjies. Die badkamergeriewe is pateties. Stort spuit 5 straaltjies water, almal in verskillende rigtings. Moeilik om grimmering aan te wend, geen rakkie of hake vir handdoeke nie. Oorbodige pakplek, maar onvoldoende ontspangeriewe - twee regop ongemaklike stoeltjies in die leefareatjie waar jy beswaarlik 'n kat kan swaai. 'n Losstaande plasties omraamde spieël wat staangemaak moet word vir hare droogblaas, ens. Ek sal nooit weer daar bespreek nie en raai dit ten sterkste af vir voornemende besoekers.

Retha H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Gesellig

Heerlike gesellige plek. Die eienaar was baie behulpsaam om ons bespreking te verander, hy het geen moeite ontsien nie, en dit waardeer ons baie. Die warm bed was die beste! Ons sal definitief weer daar gaan bly!

Bonita H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita H

Good.

Very good.

John S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Bekostigbaar, veilig en skoon.

Heerlik lekker gekuier, loopafstand van al die lekker plekkies wat Dullstroom bied.

Treelands Abbey se terugvoer

Baie dankie vir die gawe resensie. Ons sien uit om julle weer the huisves in die fantastiese dorp. Veilig reis.

Treelands Abbey
Deon D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Baie lekker.

Die reëlings vir die optel van die sleutels moet duidelik vooraf gekommunikeer word en die kaart moet groter gedruk word.

Marius V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Perfect addition to my travel journal.

Will definitely see us again.

Pierre C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C

Netjies, mooi uitsig, alles wat jy kort en loopafstand.

Baie oulike plekkie, het alles gehad wat ons nodig het. Lekker in die aand op die stoep gesit en braai met ’n mooi uitsig. Bed en beddegoed is amazing. Weer het lekker saamgespeel, het darem nie ’n waaier gekort nie. Overall baie gelukkig.

Sue H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue H

Well equipped, clean and modern decor with safe parking. No aircon or fan so can get hot in the flat.

Nice place to stay. Only things missing are a fan nor aircon in the room during hot days, and a table and chairs in the pretty garden.

Petrus C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus C

Verblyf was goed, maar verkeer in pad reg langs kamer was erg tot 2:00 in die oggend.

Sien sterre.

Anne-marie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie B

Aangenaam en baie rustig.

Mooi bome en tuin.

Stina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stina B

Rustyd.

Onsekerheid oor waar sleutels opgetel moes word. Geen Covid screening by blyplek. Minimum voorraad van koffie goed. Nie genoeg vir 3 mense. Loft baie ongemaklik. Geen lig, slegs lig vanaf kamer onder die loft. Kan nie regop staan in die loft. Goed genoeg vir kinders; beslis nie vir twee volwassenes! Minimale toiletpapier; moes my eie voorsien. Mooi tuin.

Leon W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leon W

Nie waarde vir geld. 1 kanaal op DSTV. Manager nie beskikbaar. Lawaai van kamer langsaan.

Was 'n deur na kamer/woonstel langsaan en kon alles hoor soos kind wat skreeu. DStv net kanaal 100. Warmkombers nie regtig warm geword. Het bestuurderes probeer bel, maar geen antwoord. Tarief baie hoog vir wat 'n mens kry en dit was met 25%-afslag. Was baie teleurgesteld.

Dawie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie V

Heerlik, cosy en romanties.

Kyk asb. na die skoorsteenuitlaat van al die eenhede. Rook trek deur die dak. Bank in eenheid was stukkend, benodig reparasie. Plekkie was baie netjies en verblyf was heerlik.

Dewald W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W

Fantasties!

Water druk net bietjie te laag. Andersins geen probleem. Was 'n heerlike tyd. Sal beslis were terugkom!

Cliff V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff V

Sentraal en veilig.

Niks spesifiek wat uitstaan nie maar 'n goeie plek wat ek weer sal gebruik. Gee 'n gevoel van veiligheid en 'n goeie diensondervinding.

Treelands Abbey se terugvoer

Baie dankie vir die volpunte resensie. Ons verwelkom jule graag weer. Veilig reis!

Treelands Abbey
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bertie C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie C

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Die eenheid waar ons gebly het kort onderhoud. Goed geleë.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Gunning- en Oranjestraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Ii748xRbtN6F5wnLuePpb4uU7oLKMoblhJvkoBSmN4usHjr57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 117 5 1 4 Corner of Gunning Street and Oranje Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.41603782866 30.105791034918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang