LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nelius O
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Sal beslis weer daar boek! Die verblyf was baie skoon en netjies, die gasheer het al die inligting deurgegee vooraf en die ligging was perfek in Langenhovenpark! Die klein woonstel was ideaal vir die naweek en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adat V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Uit die boonste rakke – pragtig en netjies. Vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het ’n heerlike naweek hier oorgebly! Alles was werklik uit die boonste rakke – pragtig, netjies en met soveel liefde ingerig. Die eienaar is absoluut ’n juweel – so vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir ’n wonderlike verblyf! Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pragtig, gerieflik, nuut en mooi skoon plekkie. Baie lekker gebly! Pragtig en huislike verblyf, vriendelike diens! Kort net wynglase, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa M
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Die plek is fantasties uitgerus, skoon en ons het dadelik welkom gevoel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekkerste blyplek nog. Ons het baie lekker gebly. Die plek is baie skoon en dit is doodstil. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief in die toekoms weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Salig, gerieflik, netjies. Ons het die aand by Treetop @ 10 baie geniet. Baie skoon, netjies en veilig. Baie vriendelike gasheer en was meer as bereid om ons met alles te help. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Netjies, goed ingerig en sal weer gebruik. Heerlik gebly vir 2 aande. Eenheid is goed ingerig en het genoegsame spasie gehad vir 'n besigheidsreis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duduzile M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Home away from home. We had a fantastic stay. The place was exactly as described, super clean and check-in was smooth. The host was responsive and helpful throughout. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Comfortable, well equipped and friendly. Friendly and accommodating hosts. Well equipped for short or long stays. Beautifully appointed and comfortable. This will be our go-to place in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Lang verblyf
5.0
Apr 2026

Fantastiese verblyf met n vriendelike gasheer. Ek het my verblyf by Treetop baie geniet en was baie tevrede met die akkommodasie. Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Die kamer was volledig toegerus met alles wat ek nodig gehad het terwyl ek my kursus in Bloem bygewoon het. Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel en ek sal weer terugkom om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 maande

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Elsabé Steenberg Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafb9e80509731221b23faa8db52e7e67014303325123c62a60be39461ed6b921c5929026e05eea4cf967a82232ea1cf8ddc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 10 Elsabé Steenberg Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.107129757532 26.152830605889