Treetops Holiday Home Near Kruger Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Treetops Holiday Home is in Marloth Park geleë, 'n wildreservaat en vakansiedorp aan die oewer van die Krokodilrivier. Hiér wei diere, soos die koedoe, sebra, kameelperd, blouwildebees, njala, rooibok, vlakvark en volstruis, sommer so tussen die eenhede op die 3000 ha perseel.

Die omgewing is privaat en rustig, en gerieflike selfsorgverblyf word in 'n ruim vierslaapkamerhuis gebied. Die 1 kamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n knus sitarea. Daar is 2 badkamers met toilette, wasbakke en storte, sowel as 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is met wasgoedgeriewe. Die huis beskik ook oor 'n sitkamer met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is 'n ruim buite-area met 'n eetkamertafel en sitplek vir 10 gaste, asook braaigeriewe, 'n plonspoel, en 'n boma met vuurmaakplek. Verder is daar ook gratis WiFi (1 GB-data per week ingesluit) en privaat parkeerplek op die perseel beskikbaar.

In Marloth Park sal gaste verskeie wildspesies raakloop, soos die kameelperd, koedoe, rooibok, wildebees, vlakvark, bosbok, duiker en meer as 300 voëlspesies. Die Crocodile Bridge Gate-ingang na die Krugerwildtuin is sowat 17 km vanaf Marloth Park. Daar kan gaste aan daguitstappies deelneem of begeleide toere of staptoere in die Krugerwildtuin geniet. Daar is ook begeleide toere en staptoere in Marloth park waar gaste oor die geskiedenis van Marloth Park en die omliggend en omgewing kan leer.

Slaapplek

'n Bespreking by Treetops Holiday Home Near Kruger Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Treetops Holiday Home Near Kruger Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za