2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 15 Isabel Street, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Trekosglamping 2 bied 'n unieke glanskampeerervaring naby Trekoskraal, 8 km vanaf Paternoster, met slaapplek vir 2 gaste.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n buitebad.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, ketel, oond, eetgerei en breekware. Gerieflike sitplek word voorsien.
Buite kan gaste die natuur geniet en die pragtige sonsondergang vanaf die patio, bad of vuurput inneem, wat dit die ideale romantiese wegbreek vir 'n paartjie maak. 'n Bykomende bonus is 'n kaggel in die leefarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 50
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15 Isabel Street, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Trekosglamping 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Isabel Street, Niewe Rust, Trekoskraal, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang