Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trevi 3

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1382, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 830 R1 647 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Trevi 3 is 'n selfsorgwoonstel wat in Shelly Beach, 'n klein kusdorpie halfpad tussen Margate en Port Shepstone aan die Hibiskuskus van KwaZulu-Natal geleë is. Shelly Beach is vernoem na die duisende pragtige skulpe wat met hooggety op die strand uitspoel. Die dorpie is bekend vir sy goue strande, vriendelike inwoners, watersport en fantastiese duikplekke.

Hierdie grondvloerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en daar is slaapplek vir 6 mense. Die hoofslaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde kamers beskik elkeen oor 2 driekwartbeddens. Daar is 'n bad en 'n stort in die en suite-badkamer en die tweede hoofbadkamer. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers en die sitkamer.

Verder is daar 'n kombuis-, sitkamer- en eetkamerarea in die woonstel. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoeltjies. Die woonstel beskik ook oor 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetkamerarea het sitplek vir 6 mense en daar is 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket in die sitkamer en WiFi.

Die woonstel bied 'n patio met 'n buitelug-eetstel vir 6 mense, 2 sonstoele, 'n buitelug-sitstel en 'n gasbraai. Daar is 'n dubbelmotorhuis in die kompleks vir 2 voertuie en sekuriteitshekke aan die voordeur en die agterdeur. Addisionele parkeerplek is op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Trevi 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Trevi 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Marine-rylaan 1382, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Trevi 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 830
R1 830 R1 647
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 830
R1 830 R1 647
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1382, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNTIwOTczLTJiZWYtNDY2Zi1iZDAyLWM2NWNlYzM5MzY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 830 nouVanaf R1 647 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 1382 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.803537 30.412359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem