Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei

Treyntjes Rivier Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natasha V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Awesome. Dit was so lekker en rustig daar gewees. Die eienaar is die lieflikste mens en sorteer dadelik 'n probleem uit. Nie dat daar 'n probleem was nie, net 'n bietjie bye gehad. Maar die plekkies is netjies en skoon. Sal beslis weer kom bly en kan dit aanbeveel. En as daar iets is wat jy nodig het, kry jy lekker koekies en beskuit op check-in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldrin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Moeite werd om altyd weer terug te kom. Rustig en netjies - Huisie was baie gerieflik en die 'trail' roetes was mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Treyntjie River Cottages bied ware gasvryheid en ’n rustige toevlug – perfek. Ons verblyf by Treyntjie River Cottages was absoluut perfek! Die eienaars was ongelooflik vriendelik en tegemoetkomend, en het ons dadelik tuis laat voel. Selfs met ’n propvol program het die rustige omgewing vir ons die nodige rus gebring. Ek beveel dit hoogs aan vir enigiemand wat op soek is na gemak en egte gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

In love with the place, would definitely come again. Best getaway ever. I would highly recommend the place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wittebrood viering, dit was besonders lekker. Besonderse mooi plekkie. Netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It's a calm, peaceful and refined environment to spend. We enjoyed our stay and will recommend this facility to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Ons het beslis lekker gebly. Ek sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustigheid, vrede, beeldskoon, privaatheid. Ja, dit was absoluut heerlik! Dit was die perfekte naweek wegbreuk om kop skoon te maak en net te vergeet van die gejaag van die wêreld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lag, rus, troue, familie en als te danke aan ons Liewe Here. Stunning plek. Skoon. Netjies. Mooi view en hot tub. Lekker gebly. Sal aanraai vir dalk 'n badkassie in badkamer naby wasbak. Asook lang vol lyf spieëls in ander kamer en eenhede. Verder was als perfek en rustig. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britany M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was 'n pragtige plekkie. Alles is skoon en netjies. Ons het lekker gebly. Ons het so lekker gebly. Alles is daar: melk, koffie, suiker, tee, handdoeke, hout. Glad nie nodig om ekstra in te pak nie. Alles is so georganiseerd in- en uitboek. Die aanwysings is noukeurig deurgegee. Marna is so vriendelik. Dis so mooi by hulle en sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang