Pick your preferred language

English

Afrikaans

+49
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei

Treyntjes Rivier Cottages

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Treyntjies Rivier Cottages is slegs 600 meter vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, en net 25 km vanaf Hermanus. Vier gaste kan in Kothuis 1 slaap, en twee gaste elk in Kothuis 2 en Kothuis 3.

Kothuis 1 bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n badkamer met 'n stort en bad, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort het. 'n Enkelslaapbank is beskikbaar in die leefarea. Die eenheid het 'n ruim kombuis toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. 'n TV, sowel as WiFi, is beskikbaar. Die tuin spog met 'n buitebraai-area en 'n privaat hout-warmbad waar gaste kan ontspan.

Kothuis 2 spog met 'n privaat tuin sowel as 'n warmbad waar gaste kan ontspan. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel beskikbaar.

Kothuis 3 het 'n privaat tuin en 'n hout-warmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natasha V
5.0
Awesome. Dit was so lekker en rustig daar gewees. Die eienaar is die lieflikste mens en sorteer dadelik 'n probleem uit. Nie dat daar 'n probleem was ...
Sien meer
Nov 2025
Aldrin S
Saam met vriende
5.0
Moeite werd om altyd weer terug te kom. Rustig en netjies - Huisie was baie gerieflik en die 'trail' roetes was mooi!
Nov 2025
Riaan L
Gesin met tieners
5.0
Treyntjie River Cottages bied ware gasvryheid en ’n rustige toevlug – perfek. Ons verblyf by Treyntjie River Cottages was absoluut perfek! Die eienaar...
Sien meer
Nov 2025
Patricia S
5.0
In love with the place, would definitely come again. Best getaway ever. I would highly recommend the place to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Abigail V
Saam met lewensmaat
5.0
Wittebrood viering, dit was besonders lekker. Besonderse mooi plekkie. Netjies en goed ingerig.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 128 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang