+49

Treyntjes Rivier Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treyntjes Rivier Cottages is net 600 m vanaf The One Heaven and Earth Venue, 9 km vanaf Caledon, slegs 25 km vanaf Hermanus. 4 gaste kan in Kothuis 1 slaap en 2 in Kothuis 2 en Kothuis 3 afsonderlik.

Kothuis 1 beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n eie badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die ruim kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV en WiFi is beskikbaar. In die tuin is daar 'n buitebraai-area en 'n privaat hout-warmbad waarin gaste kan ontspan.

Kothuis 2 spog met 'n privaat tuin en 'n hout-warmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel.

Kothuis 3 het privaat tuin en 'n hout-warmbad. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel.

Parkeerplek is langs die gastehuis beskikbaar.

Let asseblieg daarop dat geen dagbesoekers toegelaat word nie.

Ons laat ongelukkig nie meer toe dat bruide of bruidegomme op die dag van hul troue by ons gereed maak nie

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan L
Gesin met tieners
5.0
Treyntjie River Cottages bied ware gasvryheid en ’n rustige toevlug – perfek. Ons verblyf by Treyntjie River Cottages was absoluut perfek! Die eienaar...
Sien meer
Nov 2025
Patricia S
5.0
In love with the place, would definitely come again. Best getaway ever. I would highly recommend the place to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Abigail V
Saam met lewensmaat
5.0
Wittebrood viering, dit was besonders lekker. Besonderse mooi plekkie. Netjies en goed ingerig.
Okt 2025
Stephen C
Saam met lewensmaat
5.0
It's a calm, peaceful and refined environment to spend. We enjoyed our stay and will recommend this facility to others.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lee-ann D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Ons het beslis lekker gebly. Ek sal definitief weer teruggaan.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treyntjes Rivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Treyntjes Rivier, Off the R320, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34098b54025374850afe04d0798d9379039681df2375d6cec9728c102e160cbd88c516bca0d478ded5e4bc95b10de09f7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Farm Treyntjes Rivier Off the R320 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.306666105544 19.407087249091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang