LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+44
Gastehuis in Adelaide

Tri-Angle B&B and Guesthouse



  • 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Constitution Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tri-Angle B&B and Guesthouse is gerieflik geleë langs die R63, stapafstand van die hartjie van Adelaide af, en op die pad van Bedford tot Fort Beaufort (KwaMaqoma). Tri-Angle is 'n skoon, gerieflike en gasvrye gastehuis wat die ideale oornagstop vir reisigers bied.

Tri-Angle beskik oor 10 slaapkamers waarvan 9 en suite-badkamers het. Een van hierdie kamers het 'n bed vir 'n derde persoon, terwyl die res slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het 2 enkelbeddens of 1 dubbelbed. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV (kanale 1, 2, 3 en DStv-kanale).

Ons het 'n groot swembad, binnebraai en welige tuin. 'n Wasgoeddiens kan gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Fietsry

Kamers

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyte, aand- en middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyte, aand- en middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyte, aand- en middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Bruidsuite
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Jacuzzi. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyte, aand- en middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2 Enkelbed-/koningkamer met 'n bad en 'n stort.
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, stapelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyte, aand- en middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2 Enkelbed-/koningkamer met 'n stort
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyte, aand- en middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Adele W
Besigheidsreis
5.0
Heerlik gebly en sal beslis weer hier bespreek. Heerlik gebly en sal beslis aanbeveel.
Okt 2025
Nicky V
Saam met lewensmaat
5.0
Vyf ster gehalte! Baie netjies en klinies skoon! Asemrowend! Modern!
Mei 2025
Emile C
5.0
Beste verblyf in Adelaide. Seker een van die gemaklikste kamers in die hele Oos-Kaap. Wanneer mens Adelaide besoek, is hierdie die beste opsie vir 'n ...
Sien meer
Apr 2025
Regina L
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige, netjiese en veilige opset. Let wel: daar is net sekere DStv-kanale. Die opset is baie mooi en netjies versorg.
Apr 2025
Pieter P
Besigheidsreis
5.0
Very friendly people. Very nice place, swimming pool, Weber braai and a built braai outside. The owners are very friendly and they are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Heerlik gebly en sal beslis weer hier bespreek. Heerlik gebly en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vyf ster gehalte! Baie netjies en klinies skoon! Asemrowend! Modern!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
1 nag
5.0
Apr 2025

Beste verblyf in Adelaide. Seker een van die gemaklikste kamers in die hele Oos-Kaap. Wanneer mens Adelaide besoek, is hierdie die beste opsie vir 'n gemaklike aand in die dorp. Alles wat 'n reisiger benodig, is by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pragtige, netjiese en veilige opset. Let wel: daar is net sekere DStv-kanale. Die opset is baie mooi en netjies versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter P
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Very friendly people. Very nice place, swimming pool, Weber braai and a built braai outside. The owners are very friendly and they are my customers at their DIY depot hardware store in Adelaide and Bedford.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

The hosts were friendly and helpful. It was better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Muriel
Tri-Angle B&B and Guesthouse
Thank you Carol, for taking the time to do the review. It has been such a pleasure having you here with us. Hope to see you again in the future.

Nico P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Goeie, netjiese verblyf. Het daar oorgebly tydens die Bedford Tuineskou aangesien daar nie plek in Bedford was nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
3.6
Nov 2021

Oorprys. Ongelukkig was daar nie alternatiewe verblyf beskikbaar nie. Hierdie kamers se pryse was te hoog vir soortgelyke akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Muriel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Tri-Angle B&B and Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 21:00
Uitklok Voor 10:00
Dubbelkamer
Slegs verblyf
Koninginkamer
Slegs verblyf
Gesinskamer
Slegs verblyf
Bruidsuite
Slegs verblyf
2 Enkelbed-/koningkamer met 'n bad en 'n stort.
Slegs verblyf
2 Enkelbed-/koningkamer met 'n stort
Slegs verblyf

Ontbyte, aand- en middagetes is teen 'n ekstra koste beskikbaar mits daar vooraf gereël word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Constitution Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bc34b72036dd50563debd177afc236648819995fc62d6c9ddc696263d7e3e4526d8d983e61a14cfe17c975c459ab9226536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 7 Constitution Street Adelaide 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.70656246031 26.298653737473
Soek in 'n groter streek