LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tri-Angle B&B and Guesthouse | LekkeSlaap
+33

Tri-Angle B&B and Guesthouse

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Tri-Angle B&B and Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Cornie G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cornie G
Besigheidsreis

Gesellig, goed toegerus, veilig, goeie kos.

Bespreking is effektief hanteer, kamer is goed toegerus, omgewing is stil, terrein is veilig en 'n gesellige stoep maak 'n skemerkelkie baie aangenaam. Maak die gebruik van B&B term net duidelik (brekfis was nie by kwotasie ingesluit nie, alhoewel mens so verwag het).

Theo B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo B
Besigheidsreis

Gemaklik in die middel van Adelaide met vriendelike diens en 'n bereidwilligheid om te help.

Gasvrye ontvangs en verblyf. Kan selfs vra vir 'n tuisgemaakte bord kos. Die moeite werd om hier te stop.

Mark L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate overnight stop only.

See stars.

Sophia E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Weereens was ons kuiertjie by hierdie gastehuis baie aangenaam. Wanneer ons weer daarlangs ry, sal ons beslis weer daar oorbly. Baie dankie Muriel en personeel.

Derek A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek A
Enkelreisiger

What a pleasant surprise - a home away from home.

I was pleasantly surprised to find a home away from home, complete with kids, lekker food, dogs, regular guests who become family, etc. The bed was comfortable, room and facilities great and staff very pleasant. I will be back.

Leon S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, eienaar het 'n klein paradys geskep in Adelaide.

Waarde vir geld. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Sy het 'n klein paradys in Adelaide geskep. Enisgte negatiewe kommentaar is oor klein veilge parkering wanneer daar meer as een 4x4 dubbelkajeitvoertuig parkeer.

Armand V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V
Enkelreisiger

Plek was mooi gewees.

Ek sal weer die plek besoek en gebruik as oorslaapplek wanneer ek daar is.

Anton V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met tieners

Baie baie aangenaam.

Sal definitief weer daar oorslaap. Kos en verblyf uitstekend. Diens en vriendelikheid uitstekend. Dankie.

Athenkosi M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athenkosi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a place of relieving your stresses.

It's a quite exquisite place stay.

Janine V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Warm, vriendelike ontvangs.

Magdalena J D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Magdalena J D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Aanvaarbaar maar nie heeltemal wat verwag sal word wat betref die ontvangs en algemene diens nie. Daar is pogings aangewend om dit reg te stel.

Johan P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swaar verkeer reg deur nag is steurend.

Die "Queen" suite is pragtig, maar die matras is goed vir die ashoop.

Marina N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was baie netjies en gastehuis is baie sentraal.

Was onder die indruk dat B&B beteken Bed and Breakfast. Met die veronderstelling dat ontbyt ingesluit is. Die ontbyt waarvoor ons R75 addisioneel moes betaal was beslis nie die geld werd nie. Die spek en wors was yskoud. Die eienaar was ongelukkig nie daar met ons verblyf nie. Die waarnemende personeel was egter baie vriendelik.

Prisca S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prisca S
Gesin met klein kinders

Oase in 'n klein gemeenskap!

Baie veilig en mooi. Lekke!

Sophia E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker blyplek.

Ons het 2 nagte by Tri-Angle geslaap en kan vir enigeen aanbeveel om daar te bly. Muriel is vriendelik en gasvry en doen baie moeite vir haar gaste. Baie dankie, ons kom weer.

Walter B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasantly surprised as it is fairly remote and off the usual tourist track.

The owner and her family went out of there way to make sure that we were made to feel most welcome and that we had a most delicious supper.

Tri-Angle B&B and Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for the good review. I am pleased to hear that you enjoyed your stay with us. Thank you

Tri-Angle B&B and Guesthouse
Engela W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed it

A stunning stay, however we would ask if it is possible to let the light shine on the basins in the bathroom, to give better light for us women ? Except for this we loved our stay in your lodge!

Tri-Angle B&B and Guesthouse's terugvoer

Thank you for the positive review and suggestion regarding the lights. We will surely attend to that. Thank you

Tri-Angle B&B and Guesthouse
Piet B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Enkelreisiger

Lekker gebly daar.

Vriendelike mense.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Constitution Straat, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1MmY5ZGE2LTdhOGUtNDkwNy04YjIwLTM5MzgyMjRjZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 7 Constitution Street Adelaide 5760 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.706577130431 26.298747614789
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!