Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tristan's Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tristan's Place Guest House is die toonbeeld van rustigheid en moderne sierlikheid. Dit is in die hartjie van Wilmed Park naby Ancron Hospitaal geleë en bied gerieflike oornag- en vakansieverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 5 suites met verskillende kapasiteite gebied. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer is met lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek op die perseel met 24-uur-gewapende-reaksie is beskikbaar. Gaste kan braai, 'n boek in die tuin lees of in die swembad afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Kealin H
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. One of the best guest houses. It was very neat and clean. Also very quiet. I would highly recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Tharia R
Saam met vriende
5.0
Hartlike vriendelikheid en professioneel ontvang. Skoon en netjies. Het heerlik oorgeslaap in netjiese silwerskoon kamers met kraakvars linne op die b...
Sien meer
Mei 2024
Johann S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly. 10 uit 10. Baie baie mooi huis. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer by julle kom bly met...
Sien meer
Mei 2024
Hennie L
5.0
Die personeel is vriendelik, die plek is mooi en netjies, en ek sal weer daar kom bly. Ek het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi plek.
Mei 2024
Nj P
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige gastehuis en heerlike verblyf! Pragtige gastehuis, skoon en baie netjies. Baie goeie diens en die eienares het ons hartlik ontvang. Bestuurde...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Tristan's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoornstraat 5, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7ba038171374b7a290d3bf2966530ba1795fb1b962de74dbf3b9f471b9eb54dc1bb4fd35a6c363a4e20f1334ccda8177f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Kameeldoorn Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8339945 26.670776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang