Tropical Eden Villas
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Reneé Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gina H - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful stay.
Tropical Eden Villas se terugvoer
Thanks, Gina, for the positive review - we hope to see you again. Regards, Reneé
Marette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese oornag-akkommodasie.
Grahame B - Des 2021
Algehele gradering
Quick, but very pleasant.
Tropical Eden Villas se terugvoer
Apologies for the hopelessly overdue response, Graham, but thank you for your positive review. Hope to see you again soon. Regards, Renée
Sylvia C - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gebraai, baie dankie. Alles op plek, pragtige uitsig, mooi sonsondergang.
Tropical Eden Villas se terugvoer
Hello Sylvia - jammer vir hierdie baie laat terugvoering! Ek is jammer om te hoor dat julle nie gemaklik kon slaap nie, maar is bly dat jy dit onder ons aandag bring. Daar is intussen na die matrasse gekyk. Groete, Reneé
Eugene N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie ruim, al die geriewe wat jy nodig het.
Tropical Eden Villas se terugvoer
Baie dankie, Eugene vir jou mooi woorde. Ons hoop jy kom gou weer.
Groete,
Reneé
Tropical Eden Villas
Michelle R - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerTropical Eden Villas se terugvoer
Beste Michelle, baie dankie vir jou mooi woorde.
Ek is bly om te hoor jul het so goeie ervaring en mooi herinneringe van ons dorp, Patensie & omgewing asook die verblyf by Tropical Eden villas.
Ek dra ook die kompliment oor aan Sandra & haar span, wie sonder ek nie kan klaarkom!
Ons hoop om jul gou weer te kan verwelkom.
Groete,
Reneé
Abri N - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese geriewe, diens en gasvrou.
Tropical Eden Villas se terugvoer
Beste Abri,
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word waardeer en ek sal dit ook so oordra na my span mense. Sonder hulle kan ek dit nie doen nie! Ek is baie bly julle het lekker gekuier - en dit was net 'n plesier om julle te kon verwelkom op Patensie.
Weereens baie dankie en hoop om jou weer hier te sien.
Mooi bly en vriendelike groete ook aan die res van die groep,
Reneé Scheepers
Renee M - Jan 2019
Algehele gradering
Such a lovely place with gorgeous views and attention to detail with the furnishings.
Tropical Eden Villas se terugvoer
Apologies for the delayed response! For some reason, this one slipped through my net.
Thank you for the kind words, we hope to welcome you again in the future.
Kind regards,
Reneé Scheepers
Etienne P - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofweg 99, Patensie, 6335, Oos-Kaap