LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Troutways Private Retreat | LekkeSlaap
+40

Troutways Private Retreat

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Troutways Private Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Justice S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties vir familie.

Vriendelike diens, cabin was goed uitgerus, en onmoontlik mooi. Ons mis klaar die 2 hondtjies, skêr en seuntjie.

Leon V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoonheid Stil, Rustig

Baie netjies, goed toegerus ongelooflike stilte

Bennie K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende, rustige atmosfeer.

Wat 'n lekker weggesteekte juweel. Net die plek om te ontspan. Ons het dit terdeë geniet. Sal definitief weer kom. Brian, Ronel en Hein, baie dankie. Julle gasvryheid is shanana.

Heidi V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Loved the spacious house, fireplace, warm feather duvets and lovely linens.

Considering it was a last minute booking we were pleasantly surprised at the lovely home we walked into. An enormous spacious farmhouse with a well-equipped kitchen and open dining area. Lovely furnishings and fireplace in the lounge with DStv, played card games around a roaring fire each night and best of all the comfortable firm beds with beautiful linen, warm feather duvets and additional soft blankets. Thank you to the hosts who were close enough for queries but never intrusive. We loved our long weekend exploring the area.

Troutways Private Retreat's terugvoer

HI Heidi,
Thank you kindly for the wonderful review, it is highly appreciated. We hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Hein

Troutways Private Retreat
Sunelle S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitrus naweek.

Baie lekker gebly, vriendelike gasheer. Ons honde het dit baie geniet. Pragtige floreldamme en natuur om te stap.

Eugene B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi opgepaste plek.

Huis wat ons in gebly het was wonderlik, skoon en netjies. Visvang was wonderlik en het dit baie geniet. Daar is ook mooi na ons kyk gedurende ons verblyf. Al probleem wat ons ondervind het was die harde masiek en vuurwerke wat geskiet is deur die mense wat lans ons gebly het. So iets hoort nie toegelaat to word by Troutways nie. Of dit opgeneem is met hulle is ek nie seker nie, maar wou nie onnodig moeilikheid veroorsaak nie.

Zelda D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Enkelreisiger

Troutways is vir seker hoe dit in die hemel lyk ... ongelooflik mooi!

Die mees ongelooflikste mooi plek. Asemrowende natuurskoon. My honde het lekker baljaar op die plaas en ook die water baie geniet. Die houthuis waarin ek gebly is stunning en goed toegerus. Baie skoon en netjies en lieflike linne en handdoeke. Angie en Dennis was baie vriendelik en behulpsaam. Opbouende kritiek/kommentaar: die braaiplekkie by die houthuis sit op 'n effense "awkward" plek. Nie baie privaat nie en die grond rondom is baie ongelyk, wat dit moeilik maak om gemaklik om die vuur te sit. 'n Sement slab daar sal help! Baie braaihout, als was great!

Faeeza M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faeeza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely getaway, placed in a calm, tranquil setting.

Wonderful experience and an affordable getaway.

Frank R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al te lekker.

Die plekkie is regtig mooi, skoon en netjies. Dit was regtig aangenaam om daar te bly. Nou nie 'n forel gevang nie, maar net die lekker ontspan was genoeg. Negatief: Waterval Boven dorp is 'n absolute nes en het ons verskriklik afgesit. Ek sal weer by Troutways Private Retreat afsaal. Dankie vir al julle hulp.

Chris B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en baie lekker gekuier!

Besonderse plek! Die plek is pragtig. Dis so lekker en mens kan regtig net ontspan. Die visvang was besonders goed en ek sal enige dag van die week terug gaan!

Arnold V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Rainbow chalet is netjies en skoon en goed toegerus om self kos te maak. Die groot dubbelbed in die een kamer het baie lekker geslaap. Altwee kamers is met sy eie stort verbind wat ook baie lekker was. Ek het nog nooit forel probeer vang nie al het ek 'n kort les by een van my vriende gekry. Daar is honderde klein "trout fingerlings" in die damme, maar die vis wou maar net nie byt nie. Ek het darem twee klein kurpers gevang wat ek teruggegooi het. Verder is die plaas besig om mooi in stand gehou te word. Die stilte en heuwels het nog meer bekoor met skoon lug en rustigheid. Daar is vier damme wat goed onderhou word. Dit is net bietjie modderig op die walle waar 'n ou probeer visvang. Houtplatforms sal hierdie situasie regstel.

Chris K - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid hier bring jou nader aan jou skepper.

Troutways is 'n juweel wat ons weer en weer sal besoek. Ons het die naweek van 13 tot 15 Februarie 2015 tuis gegaan in die Rainbow-huis, die rustigste een van die vier, was dit nie vir die besoek aan die damme nie sou ons geen ander mense gesien het nie. Alles wat jy nodig het is daar en die huis is skoon en die bed en linne is topklas. My man het dit geniet om daar vir Forel te hengel, het verskeie byte gehad en ook twee baie mooi Forelle gevang. Troutways, jy sien ons gou weer.

Martie Z - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie Z
Gesin met tieners

Absolute rustigheid in 'n beeldskone omgewing.

Ons het ten alle tye baie veilig gevoel en kon met gemak die plaas asook die omgewing verken. Die kothuis was gemaklik, voldoende toegerus met goeie beddens en skoon linne en handdoeke. Die kombuis is eenvoudig, maar voldoende toegerus. Daar is verskillende plaasdiere wat vrylik op die grasperke rondbeweeg en die ervaring net nog beter maak. As jy hunker na rus vir jou siel, is Troutways jou bestemming. Ek beveel dit enige tyd aan.

Liezel N - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Baie rustig as jy rus nodig het. Mooi natuurskoon. Akkommodasie is baie skoon en netjies. Die nabygeleë dorpies is egter klein en bied min vir die toeris. Daar is geen kafee of winkel op die perseel nie.

Edward V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward V
Gesin met klein kinders

The Log cabin was clean and neat

Staff was very helpful and the fishing in the area was good. Retreat had a complete kitchen and DSTV.

Hanri S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker rustige area met heerlike stilte.

Dit was 'n heerlike rustige naweek saam met goeie vriende in 'n pragtige omgewing.

Vernon V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vernon V

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Lynn G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende uitsig en so rustig.

Ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die besige stadslewe. Maklik om te vind. Baie gemaklike en goed toegeruste eenhede. Die bestuurder en eienaar was daar en hulle was baie "hands on" en het gereeld kom kyk of alles reg is en of ons iets nodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Hanlie W - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hanlie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige omgewing; die huis was baie netjies en skoon.

Ons het die tyd daarso baie geniet. Dit was baie rustig en in 'n mooi omgewing. Die huis was skoon, netjies en alles wat nodig is, was daar. Die plek is baie gerieflik. Dankie vir die gasvryheid.

Phillip S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die verblyf baie geniet.

Sal baie graag weer van die blyplek gebruik wil maak in die toekoms.

Hannelie V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Gesin met tieners

Baie oulik toegerus, rustige atmosfeer, mooi omgewing en vriendelike ontvangs.

Die pad na Troutways Private Retreat is nie baie vriendelik nie, al word jy gewaarsku vang dit jou onkant. Gelukkig verander dit vinnig as jy eers aankom, want dit is baie oulik toegerus, met 'n rustige atmosfeer, in 'n mooi omgewing en met 'n vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies. Ons sal enige tyd dit aan ander aanbeveel. Dankie.

Johan S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Gesin met tieners

Lekker!

Dankie. Die plek, log cabin en die oggendmis was mooi. 'n TV sou nice gewees het en 'n paar dingetjies het gekort. Daar was geen rakkies of seepbakkies in die stort nie en geen spieël in badkamer nie. Hoewel ons nie gebraai het nie, dink ek 'n geboude braaiplek is 'n moet vir toekomstige tevrede besoekers. Mooibly!

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Troutways-plaas, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX2scSTzpXbGqUfzokiuy7zDzbbUOqa5WRBONbqxv3of6AtLYxO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 Troutways Farm Waterval Boven 1195 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.664473 30.340393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!