301 On Beach
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
301 On Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die derde vloer van die Ocean Breeze Hotel in Strandweg, Strand.
Dié woonstel front nie na die see nie. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen hul eie en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -sitkamerarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 1 stoofplaat, ketel en 'n koffiemasjien en die sitkamer het 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien en daar is parkeerplek op straat voor die hotel se ontvangs.
Daar is 'n Ocean Basket-restaurant op die hotel se grondverdieping. Die strand is net oorkant die pad. Hier kan gaste stap, branderplankry, hengel en 'n pragtige uitsig geniet.
Standaardgeriewe soos WiFi, 'n wasgoeddiens, ondergrondse parkeerplek, ontbyt en konferensiegeriewe is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Slaapplek
’n Bespreking by 301 On Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Ligging
- Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 301 On Beach het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Strand Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg 18, Eenheid 301 Ocean Breeze Hotel, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom