Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trumpetters Drift Game Farm

Lodge
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trumpetters Drift Wildsplaas, Committees Drift, Albany-distrik, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 856 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Trumpetters Drift Game Farm is sowat 81 km vanaf Port Alfred en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n stil toevlugsoord in die natuur en die opsie om aan plaasaktiwiteite deel te neem.

Verblyf word in 2 aparte gastekamers en 'n losstaande selfsorgeenheid aangebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort en 'n lieflike uitsig oor die plaas.

Daar is 'n historiese klipfort by die lodge waar gaste kan leer hoe Trumpetters Drift ontdek is.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem, visvang, voetslaan, die historiese klipfort besoek en voëlkyk op die perseel. Die gemeenskaplike areas word met ander gaste gedeel as die plaas nie vir een groep bespreek word nie.

Die reservaat van 5000 hektaar bestaan meestal uit Albanie-ruigte en bied 'n uitsig oor die Groot-Visrivier. Koedoes, impalas, njalas, sebras, elande, waterbokke, grysbokke, kameelperde en ander bokspesies is in die reservaat te sien. Daar is nie enige groot roofdiere in die reservaat nie, maar daar is talle klein roofdiere soos swartrugjakkalse, bakoorjakkalse en rooikatte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Trumpetters Drift Wildsplaas, Committees Drift, Albany-distrik, 6140, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wildekus Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 856
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 856
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trumpetters Drift Wildsplaas, Committees Drift, Albany-distrik, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3d2ac5dc5ff8891c7eac2296c1fc71ff3f6c7f04d1ddb7ba15d7e7a9c109f6096150ab16076f3c1b7f2dffc328754c5040d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 856 per nag, vir 2 mense Trumpetters Drift Game Farm Committees Drift 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.232805004226 26.955696544191
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem