TshiBerry Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

TshiBerry B&B bied verblyf in Dithabaneng, net 20 minute se ry van Rustenburg se middestad af. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike verblyf lekker naby die stad se besienswaardighede en geriewe.

Ons het 8 kamers wat uniek en smaakvol versier. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n wasbak en toilet.

Elke kamer is ook toegerus met lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, en japonne, pantoffels en ander luukshede word voorsien .

Soggens word 'n heerlike ontbyt in die lapa voorgesit. Die boma met 'n vuurput is tot gaste se beskikking en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

TshiBerry Bed & Breakfast is net sowat 30 - 40 minute se ry vanaf Sun City, Kgaswane Natuureservaat, en die Pilanesberg Natuurreservaat, om maar net 'n paar van die besienswaardighede in die omgewing te noem.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na TshiBerry Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false