Tsitsikamma Cottages
Beskrywing
Tsitsikamma Cottages bied bekostigbare en gehalteverblyf in die Witelsbosarea en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek op die bekende Tuinroete.
Ons verblyf bied verskeie opsies om alle gaste te akkommodeer. Daar is 9 eenhede wat slaapplek aan 34 gaste bied. Elke eenheid is volledig vir selfsorgverblyf ingerig met jou eie kombuis- en braaigeriewe. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, groot plaasdam met kano's, 'n pooltafel, tafeltennis, pluimbalbaan en 'n trampolien en klimraam vir die kinders in.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Tsitsikamma Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |