Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Siàn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Hugo J - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Corli R - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging met rustige atmosfeer.
Saria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, net baie warm.
Amber D - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil and peaceful. Felt fully relaxed.
Davon-rae A - Jan 2024
Algehele gradering
Overall a great experience.
Sonja L - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely place to stay, we will be back.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thanks for your lovely feedback, Sonja! Best regards, Siàn Kruger.
Michele K - Des 2023
Algehele gradering
Amazing quiet time away!
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thanks for your lovely feedback, Michele! Best regards, Siàn Kruger.
Ronel J - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Rustig en sielsalig.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Ronel! Beste groete, Siàn Kruger
Barbara H - Des 2023
Algehele gradering
Had a great stay. Felt safe.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thanks for your lovely feedback, Barbara! Best regards, Siàn Kruger.
Anna-louise O - Nov 2023
Algehele gradering
Puik diens, WiFi, verblyf en pragtigste omgewing.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Anna-Louise! Beste groete, Siàn Kruger
Mary-anne S - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean, welcoming and accommodating.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thanks for your lovely feedback, Mary-Anne! Best regards, Siàn Kruger.
Carol T - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable cottage in beautiful farmland surroundings. Would stay again.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thanks for your lovely feedback, Carol! Best regards, Siàn Kruger.
Estee V - Okt 2023
Algehele gradering
Salig, pragtig, hemels.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Estee! Dit maak ons so bly. Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger
David M - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, David! Dit maak ons so bly. Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger
Dieter D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Dieter! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger
Pieter L - Sep 2023
Algehele gradering
Gaaf.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Pieter! Ons julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger
Ryno B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker omgewing en om oor te slaap.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Ryno! Ons sien julle graag weer.
In verband met die drinkwater - ons watersuiwerings stelsel is op 25 September 2023 opgegradeer, en die water uit is krane is kristalhelder en voldoen aan al die SABS gesondheidsstandaarde.
Beste groete, Siàn Kruger
Teresa A - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike blyplek met al die nodige.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Teresa! Ons julle graag weer.
In verband met die drinkwater - ons watersuiwerings stelsel is op 25 September 2023 opgegradeer, en die water uit is krane is kristalhelder en voldoen aan al die SABS gesondheidsstandaarde.
Beste groete, Siàn Kruger
William S - Jul 2023
Algehele gradering
Easy to find, friendly, quiet and very clean, value for money.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thanks for your lovely feedback, William! Best regards, Siàn Kruger.
Peet S - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie en vriendelike dame by ontvangs met ons aankoms.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Peet! Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn Kruger
Retha M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en gemaklike plekkie om te bly.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, Retha! Ons sien julle graag weer.
In verband met die drinkwater - ons watersuiwerings stelsel is op 25 September 2023 opgegradeer, en die water uit ons krane is kristalhelder en voldoen aan al die SABS gesondheidsstandaarde.
Beste groete, Siàn Kruger
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Frederick U - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Nicky S - Des 2022
Algehele gradering
Scenic mountain views and a beautiful farm.
Dawn D - Nov 2022
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom.
Lees meerTsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, Dawn. Ons hoop om julle gou weer te sien. Beste groete, Siàn.
Kevin A - Okt 2022
Algehele gradering
Yes enjoyed my stay, lot's to do especially when it comes to trails.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thank you Kevin, we appreciate your kind feedback. Warm regards, Siàn.
Carina V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras. Skoon, netjies en veilig.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Carina. Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Siàn.
Solé D - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in die natuur.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Hello Solé, baie dankie vir jou resensie. Ons sien julle graag weer. Beste groete, Siàn
Ursula A - Jun 2022
Algehele gradering
It was just what we were looking for - a break from city life.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thank you, Ursula! We loved having you here and hope to see you again soon. All the best, Siàn.
Michele H - Mrt 2022
Algehele gradering
Will definitely be back.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thank you, Michele! We loved having you here and hope to see you again soon.
All the best,
Siàn.
Elsabe F - Des 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig om daar te oornag.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvor, Elsabe! Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Siàn.
Cindy B - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thank you, Cindy! We loved having you here and hope to see you again soon.
All the best,
Siàn.
Nadia T - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely blissful.
Vuyokazi D - Des 2021
Algehele gradering
Best ever.
Clyris J - Okt 2021
Algehele gradering
Very calm and relaxed.
David D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustige plaasatmosfeer.
Jolene P - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, heerlik en net wat mens nodig het na 'n besige week.
Frank V - Apr 2021
Algehele gradering
Vakansietyd!
Lees meerSteve V - Mrt 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lukas K - Mrt 2021
Algehele gradering
Bekostigbare, basiese verblyf.
Corlia B - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Agnes J - Des 2020
Algehele gradering
Dit was ’n onbeskryflike vakansie gewees.
Phiwokuhle T - Jan 2020
Algehele gradering
Relaxing and refreshing, friendly staff, informative, child friendly.
Lees meerZelda M - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige plaas met sprokiesmooi berge.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Nicole N - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker rustig vir 'n wegbreek.
Careen S - Jul 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste eenheid in pragtige omgewing.
Jansen P - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike diens.
Hilda O - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was rustig, pragtige area en 'n wonderlike ervaring.
Amarein F - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Sonette S - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus in pragtige omgewing.
Chris M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goeie ligging, rustig en pragtige uitsig, maar eenheid vereis dringende instandhouding.
Myrtle H - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is 'n alles in een rusoord vir jou siel en menswees.
Andrew W - Jun 2018
Algehele gradering
Puik. Gasvryheid uit boonste rakke.
Roberta S - Mei 2018
Algehele gradering
Great.
Chris P - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Riaan M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Natasha E - Apr 2018
Algehele gradering
Hierdie is 'n plek waar jy sal kan ontspan, maar ook gewoont moet wees om sonder DStv en ander gemaklike tegnologie klaar te kom.
Raymond D - Mrt 2018
Algehele gradering
Great location from city life.
Shirley W - Mrt 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik.
Ons het 'n baie lekker tydjie daar beleef en dit was baie skoon en die selforg is prakties. Maar onthou asb. dat dit 'n plaas is, so daar is baie vlieë, so wat maar insekweerder saam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rolf K - Feb 2018
Algehele gradering
Disapointed.
Francois S - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename atmosfeer, ligging en goed ingerig.
Solomon F - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het ons oornagverblyf baie geniet en die ontvang was baie vriendelik.
Melani D - Nov 2017
Algehele gradering
Gemaklik en mooi.
Debbie S - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Deon V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Deon. Ons hoop om julle weer hier te sien. Beste groete, Siàn Kruger.
George V - Apr 2017
Algehele gradering
Die plek het potensiaal maar het teleurgestel met koue water.
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Beste George,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer om te hoor van jou teleurstelling, maar indien die probleem by Ontvangs aangemeld was, sou ons dit dadelik kon regstel.
Beste groete,
Siàn Kruger
Kerry W - Okt 2016
Algehele gradering
It was our third visit and it was lovely to be back!
Tsitsikamma Cottages se terugvoer
Thanks, Kerry! It was lovely to have you back again.
Best regards
Siàn Kruger
Tsitsikamma Cottages
- Kapasiteit: 32 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 542, R102, Witelsbos, 6304, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom