Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant

Selfsorg
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R1 435
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n tweeplaatstofie en oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en 'n koffiemasjien. Beperkte WiFi is beskikbaar. Die kothuis bied toegang tot 'n privaat patio met 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig op die Tsitsikammaberge en die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Die balans is 2 maande voor die inklokdatum betaalbaar vir verblyf tussen 15 Desember and 15 Januarie. 'n 100% -kansellasie fooi is van toepassing op verblyf tussen 15 Desember en 15 Januarie.
Rook is verbode in die kothuise.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Laat aankoms word slegs toegelaat mits vooraf reëlings getref is.
Ongelukkig word kinders jonger as 12 jaar nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die gratis WiFi per dag beperk is.
Die gemeenskaplike swembad by die hoofhuis kan daagliks tot 18:30 gebruik word. Geen kinders jonger as 18 jaar kan sonder toesig swem nie.
Gaste moet asb. hul eie swem-/strandhanddoeke saambring.
Die restaurant op die perseel is daagliks 8:00 tot 18:00 oop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R2 125
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdiepingkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Op die onderste verdieping is daar 2 enkelbeddens, 'n badkamer met slegs 'n bad en 'n kombuis- en sitarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n tweeplaatstofie en oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel en 'n koffiemasjien. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 mense. Die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv-kanale. Dié vloer bied toegang tot 'n patio met buite-eetkamermeubels en ingeboude braaigeriewe. Daar is trappe wat lei na die tweede verdieping se solder-styl kamer met 'n dubbelbed. Die kamer bied toegang to 'n privaat balkon en 'n uitsig oor die omliggende lowergroen plase en die Tsitsikammaberge. Beperkte WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n gedeelde badkamer op die grondvloer met 'n stort en word deur al 4 gaste gedeel. Dus is hierdie eenheid net geskik vir 'n gesin of hegte vriende. Aangesien die eenheid langs die N2 is, kan gaste verkeersgeluide verwag.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Die balans is 2 maande voor die inklokdatum betaalbaar vir verblyf tussen 15 Desember and 15 Januarie. 'n 100% -kansellasie fooi is van toepassing op verblyf tussen 15 Desember en 15 Januarie.
Rook is verbode in die kothuise.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Laat aankoms word slegs toegelaat mits vooraf reëlings getref is.
Ongelukkig word kinders jonger as 12 jaar nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die gratis WiFi per dag beperk is.
Die gemeenskaplike swembad by die hoofhuis kan daagliks tot 18:30 gebruik word. Geen kinders jonger as 18 jaar kan sonder toesig swem nie.
Gaste moet asb. hul eie swem-/strandhanddoeke saambring.
Die restaurant op die perseel is daagliks 8:00 tot 18:00 oop.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 435
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 3 van Plaas 509, Vanaf die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZxmo61jpdbH5QPPzu53vdH0VsPFmIKqDTD6zJOiKkg8FQFBXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 435 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Portion 3 of Farm 509 Off the N2 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.982972 24.030389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem