Stormsrivier Akkommodasie by Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant | LekkeSlaap
+55

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liezl P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P
Gesin met tieners

Die paar dae by Tsitsikamma Gardens was rustig en fantasties. Sal dit beslis weer besoek en sterk aanbeveel.

Netjiese, rustige plek.

Liezel S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Gesin met tieners

Fantasties, rustig, die beste en waardevol.

Die weer, uitsig en rustigheid is net wat ons nodig gehad het. Ontvangs was heerlik verfrissend, was my beste vakansie ooit in jare.

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant's terugvoer

Goeie dag Liezel,

Baie dankie dat jul by ons gebly het, ons waardeer die positiewe terugvoering!
Sien u binnekort weer!

Vriendelike Groete,
Tilly

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant
Mbali S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mbali S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, comfortable, neat, clean and welcome. 4 star hotel quality accommodation.

See stars.

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant's terugvoer

Dear Mbali and Max

Thank you for your kind feedback.
It was a pleasure to host you and we look forward to welcoming you back in the future.

Kind Regards,
Tilly and The Tsitsikamma Gardens Team

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant
Zinta M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zinta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie was baie netjies en diens puik!

Die huisie waar ons gewoon het was baie netjies en die diens was puik! Ons het baie lekker gebly en sal die plekkie beslis aanbeveel!

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant's terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly dat u, u tydjie by ons geniet het. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom.

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant
was R1 198
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
was R1 198
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
was R1 198
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 3 van Plaas 509, Vanaf die N2, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQZxmo61jpdbH5QPPzu53vdH0VsPFmIKqDTD6zJOiKkg8FQFBXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 198, nou Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 3 of Farm 509 Off the N2 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.982972 24.030389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za