Stormsrivier Akkommodasie by Tsitsikamma Lodge | LekkeSlaap
+37

Tsitsikamma Lodge

Hotel

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 27 resensies vir Tsitsikamma Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Wilhelm N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, goeie diens, gemaklike verblyf en ongelooflike lekker ontbyt.

Behulpsame en vriendelike diens. Goeie en skoon fasiliteite in 'n pragtige omgewing met wandelpaaie vanaf die perseel na die rivier en waterval(le). Bitter lekker continental ontbyt ingesluit in die prys.

Cobus G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Sien sterre.

Pieter N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld vir 2 mense.

Kamers maar redelik afgeleef en matrasse deurgelê.

Monya V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, net die plek om te onstspan.

Netjies, skoon en veilig. Die kos was puik. Sal enige tyd weer teruggaan.

Sanet E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, goeie diens, maar die kamers en beddegoed is nie op standaard nie.

Plek kort opknapping, is verwaarloos.

Lana R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Pragtig.

Die verblyf is fantasties en die kos nog beter. Baie mooi omgewing.

Jos B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wittebrood!

Ons het one wittebrood baie geniet by Tsitsikamma Lodge! Hulle diens was uitstekend en die kos was uit die boeke! Als was baie skoon. Lieflike plek!

Marian K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie-afskop.

Ons het ons 10-dae vakansie by die Tsitsikamma Lodge en Spa begin en die twee aande in die "honeymoon suite" was 'n groot bederf. Ek het voor die tyd seker gemaak van die beddens aangesien ons 'n groter bed verkies, die opgradering was teen geen ekstra koste en die Lodge het uit hul pad gegaan om ons versoek te akkommodeer. Die kamer is stylvol gemeubileer met soveel detail om dit vir 'n besoeker gemaklik te maak. Die uitleg is pragtig, die spa bad aan die een kant en klein sitkamertjie aan die ander kant. Ons het albei aande die buffet geniet - 'n groot kaggelvuur maak die atmosfeer heerlik en gemoedelik en hulle musiekkeuse was verfrissend, iets van als!

Vicky V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met vriende

Dit is 'n ongelooflike mooi plek, aangename mense en uitstekende diens.

Vyf uit vyf vir Tsitsikamma Lodge and Spa. Om in jou eie taal verwelkom te word laat mens altyd "at home" voel. In die reën was hul steeds behulpsaam met die dra van tasse. Die diens was ongelooflik en die kamers silwerskoon. Dankie Tsitsikamma Lodge vir 'n baie lekker naweek. Ek het julle al klaar aan ander aanbeveel!

Illana W - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Illana W
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspanne, netjies en uitstekende diens

Almal wat hier werk is verskriklik vriendelik en gaan uit hul pad uit om in al jou behoeftes te voorsien. Die kos was uitstekend. Van die beste buffets wat ons al geëet het. Kan dit aanbeveel vir enige een.

Anya V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anya V
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend.

Baie teleurstellend. Die kot was buite die eenheid en ons moes dit self opslaan. Die beddegoed van die kot het groot bruin vlekke opgehad. Die bad was nie gewas nie. Sal definitief nie weer soontoe gaan nie. Geen terugvoer of verskoning van die bestuur ontvang nie self nadat ons gaan kla het.

Robert K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Robert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Gerieflike eenhede. Gemeenskaplike geriewe is goed ingerig.

Dirk P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Naweekverblyf met ontbyt en aandetes.

Sien asb. die sterre.

M L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
M L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf vir twee dae; ontbyt en aandete ingesluit.

Verblyf was baie lekker en die kos aangenaam. 'n Probleem in die chalet is dat die dubbelbed op die platform is en dat die pakplek vir jou klere onder is. Dit is baie warm bo. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik.

Johan M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Ek gaan weer gaan. Dit sê alles.

William W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Heerlike kos. Pragtige omgewing.

Sal dit aanbeveel! Baie lekker wegbreek vir man en vrou!

Danie K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie pragtig, sal aanbeveel aan vriende en familie. Uitstekende diens en kos uit die boonste rakke!

Eghardt N - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eghardt N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Puik diens, vriendelik en behulpsaam. Baie dankie aan Deon vir jou vriendelikheid en geselsies met aandete, ons waardeer dit baie. Ons was verstom oor die moeite wat julle gedoen het met Valentynsdag. Doen so voort!

Andrew D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew D
Gesin met tieners

Mixed experience of good and bad

Super location, staff, swimming pool & forest walks BUT WE WERE NOT TOLD BEFOREHAND of non-stop rainy/damp weather during this holiday time, or of the traffic noises from adjacent N2 highway, and lack of aircon in rooms. We also had doubts about the freshness of the restaurant's food. As a result, we cut short our fully pre-paid, 7-night stay, and left after only 4 nights.

Lizelle B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B
Besigheidsreis

It's the most relaxing and welcoming atmosphere

Very stunning get away place, to relax and enjoy nature. Away from the busy everyday city. The rooms are stunning.Staff amazing, friendly and helpful. Food is also great. Keep it up guys and girls...

Shatira B - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shatira B
Gesin met klein kinders

Beautiful setting of log cabins - honeymoon suite is specially nice!

My husband, two kids and I had a wonderful time at Tsitsikamma Lodge. The cabins are good - clean and the food is especially awesome. Two thumbs up for the food! Lovely location, quiet and tranquil! Thanks to all staff for their friendly and efficient service. Geraldine and Tertia!

Cornelia E - Jun 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia E
Gesin met klein kinders

We will definitely return!!

Wonderful getaway, relaxing for the family.

Fanie N - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie N
Gesin met tieners

Setting creates a sense of belonging and oblivion to the outside world

Pleasantly surprised by setting and tranquility upon arrival. Luxury cabin lived up to its description.

Darius B - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience

We had lots of fun at Tsitsikamma Lodge.

Angela D - Aug 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An awesome place for a romantic getaway.

Friendly and helpful staff. Lovely large, private cabins. Excellent breakfast!

Tim I - Jan 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim I

It was the highlight of our trip to the Eastern Cape

We came as an extended family and spent one night. It was awesome.The dinner in the dining room will remain a memory for a long time to come.

Vanaf R1 520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 137 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tsitsikamma Lodge , Stormsrivier, Port Elizabeth, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNWVjMTgxLWFkMGYtNDE5Mi04MGFhLTUxOWQxZWRmNDE1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 520  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 Tsitsikamma Lodge Stormsrivier 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -33.981579157946 24.018854498863
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za