Stormsrivier Akkommodasie by Tsitsikhaya Lodge | LekkeSlaap
+62

Tsitsikhaya Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Tsitsikhaya Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mahadi F - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahadi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem. A place where you wouldn't want to leave. Had best time of my life.

The people. The place generally and the nearby locations. You will never regret your money spent.

Tamra D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Warm, vriendelik, gerieflike verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely.

Warm, friendly, comfortable stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Reghardt B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Reghardt B
Saam met vriende

Lekker rustig.

Foto vanuit kamer bedrieglik aangesien daar telefoon paal uitsig en gevoel van afsondering belemmer. Daar was 'n verblyf afslag wat aandete sou insluit, nie aan ons verkoop nie. Dus het ons meer betaal as wat nodig was.

Charmaine M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek! Mal daaroor!

Ons het die mooiste aande in hul pragtige kothuisie gehad. Was mal oor die plek. Personeel was baie vriendelik en die kos heerlike! Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic breakaway! Loved it!

We had the most beautiful 5 nights in their beautiful little cottage. Loved the place. Staff very friendly and food to die for! Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut awesome!

Heerlike kos. Pragtige verblyf. Rustige atmosfeer. Wenner!

Quentin B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin B
Saam met vriende

Verblyf was fantasties.

Ek sal die verblyf by my vriende voorstel.

Ellen R - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Beautiful room, it was nice and cool. The surroundings are beautiful (forest, garden, water/fountains, swimming pool). It is admirable that they give people a chance to develop themselves in the hospitality business. It was a pity that the favourite dishes were not available.

Tsitsikhaya Lodge's terugvoer

Dear Ellen: So good to hear that you were happy in our stunning area and in our Keurboom Room particularly!! Yes we do make every effort to develop our lovely local staff who are a great blessing to us for their loyalty and love throughout all the years. I'm so very sorry that your dishes weren't available in Rafters.
it's a quiet time historically at the beginning of Dec so there are limited freshly made portions as you can understand, hope next time everything will be available. Again I thank you for taking the time to write to us. It makes our staff feel appreciated and keeps us also on our toes! Our very best wishes Marion Owner Armagh Country Lodge.

Tsitsikhaya Lodge
Annalisa P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalisa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike paradys!

Wonderlike plekkie heel weggesteek. Die cottage is wel 'n klein entjie om te loop, maar dis regtig die moeite werd. Vat net 'n ietsie saam vir muskiete. Die Jacuzzi was hemels!

Joey B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B
Saam met vriende

Die diens en die personeel was puik en baie vriendelik en behulpsaam.

Sal definitief weer daar gaan oornag. Alles was netjies en skoon, en die diens was puik. Die persoon by ontvangs was baie behulpsaam. 'n Pragtige area, baie stil, rustig en veilig.

Elmarie K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K
Besigheidsreis

A wonderful break-away in total privacy and lush gardens.

We had a wonderful experience in the Oak Cottage, which is well-equipped and privately situated in the lush gardens. The braai facility is very convenient, and the availability of DStv a plus! The kitchen staff were very accommodating and eagerly made flapjacks for breakfast at my request.

Madeleine U - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine U

Great

No complaints.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbosstraat 24, Stormsrivier Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMWZhZWI2LWY3ODQtNDlhMC1hNmY5LTI4YzM5ZTU2YzNkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 24 Fynbos Street Storms River Village 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.970591225192 23.886441886425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za