Tsékáma Selfsorg Blikhuis en Bottelhuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tsékáma Selfsorg Blikhuis en Bottelhuis is in die Springbokvlakte in Limpopo geleë en bied verblyf sowat 35 km vanaf Modimolle.

Gaste het 'n keuse tussen verblyf in 'n dubbelverdieping-houereenheid of die Bottelhuis wat uit bottels gebou is. Die dubbelverdieping Blikhuis beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging. Die eenheid het 'n kombuis en 'n gesellige sitkamer.

Die losstaande Bottelhuis het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging. Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het ook 'n kombuis en 'n eetarea.

Ontbyt word ingesluit en word by die Tsékáma Lodge se restaurant bedien. Buffels beweeg vrylik op die eiendom rond en gaste kan die Tsékáma Lodge besoek om wild te besigtig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tsékáma Selfsorg Blikhuis En Bottelhuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za