Tswenyane Kruger Lodge
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R6 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Tswenyane Kruger Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark geleë. Dit bied selfsorgverblyf en spog met 'n uitsig oor die Krokodilrivier en het 'n rustige atmosfeer van die bos.
Die lodge is geskik vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die wittebroodsuite in die vorm van 'n selfsorgkothuis is onlangs bygevoeg. Dit is naby genoeg om deel van die geselskap te wees, maar ver genoeg om alleentyd te geniet.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, induksieplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel het 8 stoele en die leefarea het 2 gemaklike sitkamerstelle. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met meubels, 2 kaggels en trappe wat na die vuurput met braaigeriewe lei. Gaste kan in die swembad afkoel en die lieflike uitsig oor die rivier geniet. Wees ook op die uitkyk vir sebras en wildsbokke wat 'n draai maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 24uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Ligging
- Crocodile-weg 246, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 246, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga