4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tuin Huis is 'n historiese gebou wat in 1858 gebou is en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste insluitend kinders. Hanover is sentraal geleë daar waar die N1 en N10 kruis.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, 'n eet-, sit- en TV-area. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis het 'n gassstoof wat gaste tydens beurtkrag kan gebruik. Daar is ook restaurante, kitskosrestaurante en supermarkte in die area.
Verder kan gaste in die sitarea voor die TV met OpenView-kanale ontspan. As hulle DStv wil kyk, kan gaste hul eie dekodeerder saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verken die klein Karoodorpie, besoek historiese geboue en gaan ry met 'n bergfiets of klim Trappieskop wat uitkyk oor die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 301
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Tuin Huis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Queen Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang