+13

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Janet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Comfy views location homely. Very clean, very comfortable. Central and easy to find. Hosts very accommodating. Would come back and recommend. Just missing a few cushions for outside chairs. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Comfortable, pleasant, neat and tidy. Host was on time, extremely friendly and helpful. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Soomlose en aangename ervaring. Vriendelike verwelkoming en baie netjiese en skoon geriewe in huislike en veilige opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker maar net te kort. Na 'n week in die woestyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly, als wat jy nodig sal hê. Wat 'n lekker verrassing in die hartjie van Windhoek. So vriendelik ontvang, en het die huislike atmosfeer geniet. Danelle is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Maklike en pynlose reëlings en ervaring. Baie lekker gebly, skoon en netjies, gul ontvang en alles wat jy nodig het. Kan onafhanklik in en uit beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aleka S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie gasvryheid ondervind. Wonderlike verblyf en pragtig! Baie ekstras: shampoo, conditioner en showergel. Verskeie soorte tee, koffie, koekies en beskuit. 2-plaat stofie en oondjie in die kas. Alles wat nodig is en meer! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lekker. Mooi, skoon en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Pragtig, netjies en modern, maar ongelukkig ongerieflik vir 4 volwassenes. Die huis met slaapkamer en badkamer was uitstekend. Die ander (buite) kamer was egter glad nie vir ons lekker nie. Dit is heeltemal te klein en beknop (dit is slegs 3 m x 2,5 m). Daar is geen plek vir 'n mens se bagasie nie. Te veel 'decorative' kussings op die bed is ook onnodig, want daar is nie plek om dit van die beddens af te haal en neer te sit nie. Die toiletsitplek was los - ek glo dit kan net vasgedraai word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marita M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Dit was baie netjies en skoon gewees. Lekker, netjies definitief waarde vir geld! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

138 Diaz Street, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec463ba13eaae8e5c9685827b608ca965c3bce19af031293912dd9b869f1dd351e87fca607a22e744e6f76eb88b19c0d653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 138 Diaz Street Windhoek Khomas 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -22.590395092486 17.093162182278

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang