Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuishuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Tuishuisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chantel P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P

Wonderful and comfortable.

We had a lovely stay. Aunty Erna was very accommodating and even went the extra mile allowing us to only check out in the afternoon. Thank you, Aunty Erna, we really appreciate what you have done for us. We will surely book with you again.

Destemonia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Destemonia B

Sal definitief weer by Tuishuisie bly. Alles wat ons benodig gehad het, was daar.

Uitstekend, dankie.

Judith V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith V

Gesellig, gasvryheid soos nog nooit ervaar nie.

My kinders het laat gereis en ek was maar bekommerd oor hulle veiligheid. Die gasvrou het opgebly en hulle welkom laat voel en my dadelik laat weet dat hulle veilig is. Sal beslis hulle altyd in die toekoms gebruik. Baie dankie vir besonderse diens.

Rheinard M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rheinard M

Rustig. Ontspanne.

Lekker gebly. Verblyf was wat verwag is.

Gerhard L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Stil, veilge verblyf.

Goeie verblyf in veilige omgewing.

Frank W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank W

Nice place to stay at - all amenities available.

Owner very helpful and friendly.

Ingrid W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Tuishuisie is sentraal en gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. WiFi was 'n groot bonus in so afgeleë dorp.

Ons was in Murraysburg vir verjaardagvieringe. Tuishuisie was die ideale plek om in te bly. Sentraal geleë, met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou!

Nelia N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia N

Super lekker!

Erna het ons so mooi geadviseer oor staproetes en koffiewinkels! Ons het heerlik gebraai! Ware tuishuis-ervaring. Ek het my eerste koffie voor op die bankie aan Tuishuisie se straatkant geniet! Ware Karoo-ervaring.

Lindsay J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay J

It was nice and comfortable. Tranquil.

Coming from a big city, was a refreshing breakaway and relaxation.

Patrick V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick V

Gemiddeld.

Alhoewel Tuishuisie pertinent adverteer dat hulle DStv het, het hulle slegs 'n DStv advertensie pakket en SABC. Internet was ook slegs vanaf die 3de dag beskikbaar. Lakens was glad nie geruil die hele week nie en handdoek was slegs na 3de dag een keer geruil.

Mike F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F

Dis die ideale plek vir selfsorgverblyf in Murraysburg.

Die eenheid het 'n baie netjiese en skoon badkamer met 'n kwaliteit stort. Dis verder volledig toegerus en baie stil sodat 'n goeie nagrus geniet kan word.

Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Heerlik, rustig in Murraysburg.

Heerlike, rustige, netjiese, oornagverblyf. Gasvrou is aangenaam, vriendelik en behulpsaam. Lekker warm geslaap met die koue front wat deur gewaai het.

THOBEKILE LUNGILE N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
THOBEKILE LUNGILE N

Very nice, clean, warm place with even electric blankets that came in handy during the cold nights.

Clean, welcoming, with all that a traveller needs. I'd recommend a shower mat to prevent accidents in the shower since it has smooth tiles.

Rowena C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena C

Ongelooflike, rustig, skoon en veilige plek!

Gasvrou aangenaam, vriendelik en baie bedagsaam. Dit was definitief die moeite werd en het my verblyf ten volle geniet!

Louwtjie N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louwtjie N

Aangenaam en baie rustig.

Lekker oorgebly en die omgewing baie geniet.

Roger Y - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger Y

Fantastiese plekkie. Baie net en rustig, sal enige een aanbeveel.

Ongelooflike plekkie, rustig en mooi.

Philip C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C

Wonderlike ervaring.

Die Karoo is seker een van die wonderlikste plekke om te besigtig, veral op motorfietse. Na 'n baie lang dag in die saal, was Tuishuisie 'n welkome verrassing! Pragtig skoon en baie vriendelike ontvangs! Ons het sommer meer gekry as waarvoor ons betaal het. Ons is ook op 'n toer van die historiese NG Kerk geneem, wat net so wonderlike ervaring was. Kan Tuishuisie en Murraysburg enige tyd aanbeveel!

Marie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Aangenaam

Netjies bekostigbare verblyf. Kan dit aanbeveel.

Daan T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan T

Goeie waarde vir geld in Murraysburg.

Die eienares van Tuishuisie is baie behulpsaam en 'n goeie bron van inligting oor die dorp en omgewing. Die fasiliteite is wat 'n mens sou verwag in 'n selfsorg-eenheid.

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NDFkYWQ3LTVlYzctNDE1NC04ODRlLTNkYzc3NGQxMDA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 19 Voortrekker Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.961915919723 23.763651698828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang