LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wikus K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Baie netjies en skoon. Maklike toegang en vertrek. Gasvrou was baie hulpvaardig. Selfs 'n klein vrieskas geleen vir ons bevrore kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Presies wat ek wou hê. Kan dit regtig aanbeveel. Die "host" was baie accommodating. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Stilte, vrede en gekoester. Wonderlike uitsig (selfs vanaf die snoesigheid van jou bed!) oor die mooiste berge. Heerlike stilte en ruimte wat mens tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loekie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik gemaklik. Warm verwelkom deur die gasvrou. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n gemaklike verblyf. Stil area van Paarl en tog naby aan die sentrum en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Baie skoon en goed ingerigte woonstel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Heerlik geslaap. Sal weer inloer as ons in die omgewing is. Vriendelike ontvangs. Ruim kamer en net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourista D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Eienaars het ons onmiddellik welkom laat voel. Beveel Tuiskoms hoogs aan! Wooneenheid is perfek gemeubileer met alles wat jy nodig het. Naby winkels, sou jy dit nodig kry (Spar en Checkers). Rustige buurt. Voertuig veilig agter veiligheidshek (dit is 'n moet).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Perfek, baie dankie! Alles perfek gewees, netjies skoon en sal vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

21 Rupestris Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d814cdee44f34009b8ea7e5ff6ba4844d9de3440d7197516e31e1e3a5d4d80c052d1faa8333ff63d4eb972d28a77a07828b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 82 5 1 5 21 Rupestris Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.710159887086 18.959914084734