Tulbagh Travellers Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van der Stel-straat 33, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tulbagh Travellers Lodge is deel van die Cape Dutch Quarters, 'n plaaslike landmerk in Tulbagh. Reis terug in tyd by die prettige, retro lodge.
Verblyf is beskikbaar in verskeie suites. Die Superior Inside Suites en Superior Garden Suites is in die hoofhuis en die Single Garden Shed en Luxury Self Catering Cottages is vrystaande eenhede nader aan die hoofhuis. Die Classic Travellers Family Apartment en Classic Travellers Lodge - Studio is aan die anderkant van die perseel.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike lapa, swembad en braaigeriewe.
Gaste kan 'n opsionele driegang-ontbyt onder in die groot eetkamer by die herehuis geniet. Reël asb. met aankoms.
Tulbagh Travellers Lodge is tussen restaurante, museums en tuine van die ou dorpie, en die top-Tulbaghwynplase is net 5 minute se ry ver.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Jayson Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 71
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Van der Stel-straat 33, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Tulbagh Travellers Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van der Stel-straat 33, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom