Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tumble Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tumble Inn is 'n knus ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in East Bank in Port Alfred. Die woonstel spog met 'n see-uitsig in die verte en is ideaal vir 'n paartjie, enkellopende of sakereisiger.

Die oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n dubbelbed, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal net 'n entjie vanaf die strand wees. Die woonstel gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Tumble Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Tumble Inn
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ginny Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 2

Ligging

  • Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tumble Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Frances-singel 5, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c2cd248f4f82000e17a2fcfa89be007cf841c8c99f6eeb0f14825a421e4afc859b563ef0082a987a4c1a5a408268c2ee086?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Port Frances Crescent Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.5912102 26.9021453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem