LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Turaco Farm Cottage | LekkeSlaap
+14

Turaco Farm Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Turaco Farm Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johanli D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanli D
Enkelreisiger

Knus, veilig, gerieflik.

Perfekte verblyf vir my en my 2 honde gewees. Eienaars is behulpsaam en vriendelik. Diens is van beste gehalte. Beslis waarde vir geld.

Sonia O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely magical!

Out of all the places we’ve stayed in Magoebaskloof, Turaco was the most comfortable, spacious and beautiful. The property is stunning and it's perfect for long walks.

Cheri-lee D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheri-lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular!

Will definitely be visiting again.

Mmw L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mmw L

Baie mooi en rustig.

Was amazing, net warm, sit dalk 'n paar waaiers in.

Ronald L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek met asemrowende uitsig.

Baie rustige verblyf met 'n mooi uitsig oor die berge en Ebenezerdam.

Jan O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike uitsig en rustige verblyf...sal enige tyd weer teruggaan.

Baie netjies, rustige en aangename omgewing. Perfek om weg te breek na as jy wil wegkom van die besige stede af. Almal is vriendelik en die natuuruitsigte was onbeskryflik. Sal enige iemand aanbeveel om hiernatoe te reis vir 'n wegbreek.

Jan O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gunsteling-bestemming in Magoebaskloof-omgewing.

Ons gaan na Turaco wanneer ons die stad uit ons bloed wil kry, en dit het nog nooit teleurgestel nie. Alles wat Magoebaskloof-omgewing bied is maklik ook maklik binne bereik, en van verveeld raak is daar nie sprake nie. Só moet mens rus!

Dave S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant spot but very close to main house and bouncy bed.

Nice outlook one way but looked on to main house the other. Clean and well equipped. The bed was very bouncy so every movement was transmitted to your partner. The restaurant on the premises provided an excellent meal.

Jan O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom beslis weer hier kuier!

As jy hou van 'n rustige selfsorg-wegbreek, volop voëllewe, wonderlike uitstappies in dennewoude, 'n uitsig wat deur min geklop word, en binne maklike bereik van alles wat Magoebaskloof jou kan bied, is dit 'n bestemming wat op jou moet-doen lysie behoort te wees.

Mariska M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska M

Mooiste uitsig.

Was 'n wonderlike naweek. Baie mooi plek en pragtige uitsig.

Jan O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike wegbreek wat volkome aan al ons vereistes voldoen.

Die kothuis is volledig toegerus, netjies en ruim. Die uitsig deur die vensters en vanaf die stoep stel nie teleur nie, en die menige voetslaan opsies is gemaklik binne bereik. Daar is baie om te doen in die omgewing as jy aktief is, en hierdie kothuis is so aantreklik as jy rustig wil tuisbly en die dam, woude en voëls geniet. Ons is vriendelik ontvang en wonderlik hanteer deur die gasheer. Julle sien ons beslis gou weer!

Anton F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte.

Die enigste negatiewe aspek is dat ons nie langer gebly het nie! Ek en my vrou het 4 aande spandeer en het eerlikwaar met swaar harte van die plaas af vertrek. Die dam is pragtig, ons het elke oggend gaan fietsry - daar is genoeg ryplek op die plaas en om die dam. Ons het meer as genoeg hout gehad vir die kaggel, die restaurant op die plaas is puik, die plaaseienaars en personeel is almal vriendelik en behulpsaam. Selfs "Starbuck", die hond op die plaas, is vriendelik. Dit was 'n fantastiese week en ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Kallas E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallas E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging

Baie goeie ligging geleë. Great staproetes en naby aan als.

Lindi B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, maar die kothuis kort fyner details.

Ons het by Turaco gebly toe ons 'n troue in die area bygewoon het. Die ligging en uitsigte van die kothuis is uitstekend en ek sal heelwaarskynlik teruggaan. Ons het wel van die fyner detail gemis en dit sou die kuier lekkerder gemaak het. Ons het Vrydagmiddag laat daar aangekom en die kothuis het gevries. Daar was groot stukke hout in die kaggel, maar geen vuuraanstekers of koerantpapier om die vuur mee aan die gang te kry nie. Die gasverwarmer het nie 'n gasbottel in gehad nie. Alhoewel die eienaars nie die naweek daar was terwyl ons daar was nie, sal ek skepties wees om terug te gaan wanneer hulle wel daar is, omdat kothuis se slaapkamervensters en deur op hulle huis kyk. Dit beteken dat jy alles toe of donker sal moet hou indien jy privaatheid in die slaapkamer soek. Daar is ook nie 'n spieël met genoeg beligting om jou grimmering of hare by te doen nie. Dit is 'n klein probleem, maar as jy daar is vir 'n troue en op jou mooiste wil lyk is dit belangrik. Daar is ook nie 'n stort nie en die matras moet vervang word, omdat dit in die middel insak. Ons het daarna uitgesien om op die plaas se wandelpaaie te stap en het van een van die watervalle gelees, maar daar was niks informasie oor die aktiwiteite op die plaas nie. Die kothuis het 'n fantastiese seleksie boeke en as ons nie daar was vir 'n troue nie sou ons die hele naweek lank gelees het! Ek het baie negatiewe goed genoem, maar ons het die verblyf geniet en die kothuis is oulik, netjies en ruim.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location, but cottage missing finer touches.

We stayed at Turaco while attending a wedding in the area. The location and views of the cottage is superb and I would in all likelihood return. However we missed some of the finer touches that would have made the stay more enjoyable. We arrived late Friday afternoon to a freezing cottage. While there were big logs in the fireplace there was no blitz or newspaper to get the fire going. The gas heater did not have a gas cylinder. While the owners were away the weekend we were there we would be skeptical to book if they were home, as the cottage's bedroom windows and door look out onto their home. This means you would have to keep everything dark and closed up if you wanted privacy in the bedroom. There is also no mirror with enough light to do make up or your hair. It's a minor issue, but if you are here for a wedding and want to look your best, it's important. There is also no shower and the bed's mattress needs replacing as you sink into the middle. We were looking forward to taking a hike on the farm as we read about a waterfall in one of the reviews, but there was no info in the cottage regarding on-farm activities. The cottage has an amazing selection of books and if we were not there for a wedding we would have spent the whole weekend reading! I've mentioned a lot of negatives, but considering the overall feel and location of the cottage, we did have an enjoyable stay and the cottage is quaint, neat and spacious.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ruhardt P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhardt P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en goeie waarde vir geld.

Het elke oomblik geniet tydens my verblyf. Dit is 'n baie mooi en rustige omgewing, wat perfek is vir 'n naweek weg van die stad. Die warm kaggel en lekker "blue berry muffins" was die hoogtepunte!

Neels A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies maar nie privaat nie.

Turaco is baie goed geleë met 'n nice uitsig, en goeie diens. My enigste probleem is dat dit nie privaat is nie, en reg langs 'n residensie (die plaashuis) geleë is. Sommige mense hou van totale privaatheid soos ek, en ek dink net hulle kan dit noem op hulle blad dat dit nie 100% privaat is nie.

Louis L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek op 'n bessieplaas, met ongelooflike natuurskoon.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Bianca V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het.

Soveel meer as wat die fotos wys! Romanties. Gerieflik. Netjies. Beeldskone natuur en ons twee staffies het dit net so baie geniet soos ons! Sal beslis weer gaan!

Jana V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike mooi plaas en fantastiese mense.

Die kothuis is netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Ons gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Gerda R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm Cottage.

As jy 'n plekkie soek waar dit net jy en die natuur is, is hierdie plekkie vir jou. Die uitsig is asemrowend mooi, en die blomme orals om jou verwelkom jou nog meer. Die vars bloubessie-sap smaak net na meer. Jy verloor jouself as jy die werk van God se hande aanskou deur af te stap na die waterval. Baie dankie vir die ervaring! Ons het dit geniet om deel te kon wees van so 'n spesiale plekkie.

Johrene D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johrene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en 'n baie gerieflike cottage.

Pragtige ligging en baie gerieflike cottage. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Cottage baie naby aan die hoofhuis. Indien jy jou troeteldier saamneem, maak seker jou vierpotige vriend kom goed oor die weg met ander honde, want ons tweetjies was nie gelukkig om 'n nuwe maat te maak nie – ten spyte daarvan dat die maatjie regtig vriendelik was. Daar is ook nie grensdrade nie. Gelukkig het die eienaars uit hul pad gegaan om die probleem op te los en daarvoor is ons baie dankbaar. Mens word ook heerlik bederf met “blueberry muffins”!

Paul B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Turaco Farm Cottage is 'n verfrissende en aangename ervaring. Die plek spel rustigheid in 'n pragtige landskap.

Verblyf in Turaco Farm Cottage is aan te bevele. 'n Aangename snoesige verblyfplek. Binnekant is die dekor eenvoudig, maar mooi en aangenaam. Toebehore is volledig en in 'n goeie werkende toestand. Ek sou van 'n stort gehou het - een wat so in die vallei af kyk. Buitekant kort die stoepe 'n oor-doen en die kothuis self 'n hele paar kanne verf. Die eerste stel trappe direk van die parkeerplek af na die huis kort kundige aandag - 'n stuk of ses trappe van elk om en by 400 mm (vier honderd milimeter) hoog is onooglik, skep 'n gevaar en klim moeilik. Aangesien dit 'n klam en nat klimaat is, kan plaveisel vir die parkeerplek vir die enkele voertuig wat daar moet staan oorweeg word - dit kan maar 'n modderige spul afgee. Lekker gebly!

Paul V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location and views and great for dogs!

We had a lovely time - the cottage really suited our needs. The views were stunning. Great location for bird watching and lovely to let the dogs run through the pine forests. Hospitality was excellent! Jon and Jean were on the ball and the small extras such as blueberry muffins (at no extra cost) were just wonderful. They even offered to look after our two dogs if we wanted to go into Haenertsburg. We will definitely be going back later in the year.

Belinda S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne met alles wat ek nodig gehad het net daar.

Dit was die ideale naweek saam met my ma. Die kothuis is toegerus met alles wat nodig is. Die bloubessiepastei met ons vertrek was 'n spesiale verrassing. Ons het elke oomblik geniet. Die eienaars is gawe mense. Hulle het ons welkom en tuis laat voel.

Magdaleen D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Magdaleen D
Gesin met klein kinders

Baie pragtige uitsig. Lekker stap- en visvangplek. Goed geleë.

Die kothuis is baie netjies en word daagliks gediens. Daar is lekker stapplek, veral na die bokant van die waterval. Lekker visgevang in die meer. Die klein stoepie het ongelukkig geen dak nie, maar daar is 'n pragtige uitsig daarvandaan. Sal beslis weer soontoe gaan.

Larisa L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderfully relaxing weekend in a beautiful setting!

The cottage we stayed in has such old-English charm, from the fireplace to the carefully selected literature offering. It looks out over the dam and we spent the whole evening on the porch watching the stars. We will be back soon!

Corne V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig en ruim verblyf.

Ons het die tydjie baie geniet. Daar is baie spasie, die plek is ruim. Die uitsig is ook besonders. Ons het die meer en die waterval baie mooi gevind.

Adri D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Gesin met klein kinders

Genotvol en ontspannend!

Ons en ons kinders het heerlik gebly en gekuier in die uiters netjiese kothuis met die pragtigste tuine. Die natuurskoon is asemrowend - en moenie vergeet om die sterreprag saans te betrag nie! 'n Swem in die waterval is 'n MOET!

Martin V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig! Gasvry, rustige omgewing en heelbo aan die lys, heerlike kaggel!

Ek glo in die somer sal dit nog mooier wees met al die lieflike krismas rose en blomme wat nou swaar gekry het met die winter koue. Sal dit aanbeveel.

Emsie V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie V
Gesin met tieners

Heerlik! Pragtige uitsig!

Ons het heerlik gekuier en gerus. Die brood en konfyt met aankoms was uit die boonste rakke!

Millicent C - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C

Rustic luxury with the best homemade blueberry muffins!

The spectacular view from a well designed, well appointed cottage hits all the right buttons.

Jeanine K - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig "beautiful", "cozy" en goed toegerus. Rest for the soul!

Awesome. Beautiful.

Lindie B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie B
Besigheidsreis

Baie mooi natuur met vriendelike mense!

Sien die sterre hieronder.

Minette D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop-plaas, A24, R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YmE2NDYzLTAzMWEtNDE2OC04NDY4LTM4ZDBlMzYyNmQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 34 5 1 5 Goedehoop Farm A24, R71 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.914089736322 29.981279075146
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!