+8
Selfsorg in Noordhoek

Turquoise Loft

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Turquoise Way, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Turquoise Loft bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde solderkamer in die voorstad van Noordhoek. Dié solderkamer is op die eienaar se woonerf. Dit word via 'n stel trappe bereik en lei na 'n houtdek.

Die goed toegeruste kombuis is met die intrapslag aan die linkerkant. Dit is vir selfsorg met 'n yskas, induksieplaat, lugbraaier, ketel en broodrooster toegerus. Die etenstafel met 4 stoele is aan die regterkant. Die koningingrootte-bed het wit perkalinne en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n lessenaar, groot spieël en 'n haardroër. Die sitarea is in die middel van die kamer en het 'n koffietafel en 'n slim-TV met Netflix. Daar is onbeperkte WiFi. Die kamer bied 'n uitsig oor Noordhoek se strand deur die dakkamervenster.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Daar is verskeie restaurante in die area, asook die beroemde Cape Point Vineyards.

Die trappe na die solderkamer is taamlik steil en is dus slegs geskik vir gaste wat nie beperkte mobiliteit het nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 14 Turquoise Way, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek

14 Turquoise Way, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0308b851d935d5cb5b4fe66f82b44cac13abf40d5397551a981b0d4bcfda8c1872f5fea14b695b36c6992cc8bca4f2b9273b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 14 Turquoise Way Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.103118968165 18.388433607148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang